{"id":16929,"date":"2013-08-30T05:10:47","date_gmt":"2013-08-30T05:10:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=16929"},"modified":"2013-08-30T05:11:01","modified_gmt":"2013-08-30T05:11:01","slug":"beloon-misdaadinligting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=16929","title":{"rendered":"Beloon misdaadinligting"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/n2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-16930\" alt=\"n2\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/n2.jpg\" width=\"240\" height=\"160\" \/><\/a>\u201c\u2018n Plan om \u2018n belonging te betaal aan mense wat inligting oor beplande misdaad in die Stad Kaapstad aan die polisie verskaf, is positief en kan lei tot pro-aktiewe optrede om misdaad te bekamp,\u201d s\u00ea mnr. Andr\u00e9 Fourie, Vryheidsfront Plus-raadslid vir die Stad Kaapstad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea dit was lankal nodig aangesien Suid Afrika se publiek begin om vertroue in die land se veiligheidsmagte te verloor en almal gebuk gaan onder die uiters gevaarlike misdaad-situasie in die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens mnr. Fourie skep daaglikse beriggewing oor misdaad die indruk dat mense n\u00earens meer veilig voel nie, nie eens in die hul eie wonings nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cInbrake, aanrandings, verkragting en moord raak selfs in sogenaamde veilige woongebiede \u2018n alledaagse. Voorvalle van klipgooi en die oprigting van padversperrings op openbare roetes kom gereeld voor en paaie, selfs hooftoevoerroetes soos die N2, word meer as ooit om hierdie rede gesluit en herinner byna aan \u2018n \u2018oorlogsituasie\u2019.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie optrede van ontevredenes het selfs al gelei dat ontlasting voor regeringsgeboue en in die Kaapstad Internasionale Lughawe uitgegooi is en brandende motorbande is \u2018n gereelde verskynsel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit voel asof misdadigers ons gyselaar in ons eie land hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cNie eens die stad se burgemeester kon \u2018n bevredigende antwoord verskaf oor probleme wat oproermakers op die N2 veroorsaak nie. Dit blyk dat daar bloot nie die mannekrag is om die pad heeltyds te patrolleer nie,\u201d s\u00ea mnr. Fourie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens hom is \u2019n oplossing hiervoor \u00a0\u2018n inligtingsintelligensie-eenheid wat inligting kan inwin oor probleempunte sodat daar pro-aktief opgetree kan word. Hy s\u00ea as die kwaaddoeners drie-uur soggens opstaan, moet die veiligheidsmagte reeds inligting daaroor h\u00ea en hulle inwag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cMaar dit gebeur nie. In baie gevalle word oortreders net verjaag en nie eens aangekeer nie. Die plan on \u2018n belonging uit te reik vir inligting oor misdaad kan hier van groot nut wees en kan bydra om weer ordelikheid in Kaapstad te bewerkstellig,\u201d s\u00ea mnr. Fourie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201c\u2018n Plan om \u2018n belonging te betaal aan mense wat inligting oor beplande misdaad in die Stad Kaapstad aan die polisie verskaf, is positief en kan lei tot pro-aktiewe optrede om misdaad te bekamp,\u201d s\u00ea mnr. Andr\u00e9 Fourie, Vryheidsfront Plus-raadslid vir die Stad Kaapstad. Hy s\u00ea dit was lankal nodig aangesien Suid Afrika se publiek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=16929\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Beloon misdaadinligting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":16930,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12049,12053,12048,12050,5170,11824,12052,12051,12054,11287,12047,4489],"class_list":["post-16929","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanrandings","tag-beloon-misdaadinligting","tag-inbrake","tag-klipgooi","tag-moord","tag-n2","tag-oorlogsituasie","tag-oprigting-van-padversperrings","tag-oproermakers","tag-stad-kaapstad","tag-veiligheidsmagte","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16929","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16929"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16929\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16930"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16929"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16929"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16929"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}