{"id":16925,"date":"2013-08-30T05:04:16","date_gmt":"2013-08-30T05:04:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=16925"},"modified":"2013-08-30T05:11:25","modified_gmt":"2013-08-30T05:11:25","slug":"vf-vra-dat-aarto-dadelik-afgeskaf-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=16925","title":{"rendered":"VF+ vra dat Aarto dadelik afgeskaf word"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/aarto.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-16926\" alt=\"aarto\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/aarto.jpg\" width=\"240\" height=\"208\" \/><\/a>Dit is nou duidelik dat Aarto \u2018n mislukking is en niks minder is nie as \u2018n peperduur Wit Olifant en die Vryheidsfront Plus versoek opnuut dat dit afgeskaf word om verdere onnodige vermorsing van geld te vermy, s\u00ea adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlement\u00eare woordvoerder oor vervoer. Die VF Plus het &#8216;n parlement\u00eare vraag in die verband aan die minister gerig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens adv. Alberts is dit duidelik dat Aarto (die Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padverkeersmisdrywe) nie in sy doelwit slaag om paaie veiliger te maak nie, en dit kan nie meer ontken word dat die projek nie lewensvatbaar is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die media is nou berig dat Aarto-boetes van meer as R2 miljard nog nie ingevorder is nie. Dit is luidens \u2019n verslag wat vandeesmaand aan Dipuo Peters, minister van vervoer, oorhandig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die probleem met die invordering van verkeersboetes word veroorsaak deur die verouderde eNatis-stelsel wat motoriste se kontakbesonderhede bevat en wat veroorsaak dat boetes ingevolge Aarto nie by oortreders uitkom nie, lui die verslag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens adv. Alberts word feitlik geen boetes meer ingevorder nie en die verslag aan minister Peters bevestig dit. \u201cDit maak geen sin om daarmee te volhard nie. In die boekjaar 2011-12 is byna 90% van boetes nie betaal nie en in 2012-13 slegs 87%.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie VF Plus het onlangs ook gewaarsku teen \u2018n voorstel om met verhoogde verkeersboetes die publiek te dwing om die mislukte stelsel van ondergang te red. \u00a0Dit was nadat die Agentskap vir Padverkeersmisdrywe (RTIA) voorgestel het dat verkeersboetes verdubbel word om Aarto te red.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cRTIA het toe ook erken dat die Johannesburgse metro-polisiediens (JMPD) sedert Desember verlede jaar meer as R60 miljoen bestee het om 2,4 miljoen Aarto-verkeersboetes per geregistreerde pos uit te stuur. Nie eens 5% daarvan is binne die erste maand betaal nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHierdie boetes het verval aangesien RTIA nie die posgeld kan bekostig nie. Dit is duidelik \u2018n chaotiese stelsel wat van die begin af gedoem was tot mislukking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cAarto is niks meer nie as \u2018n sinlose vermorsing van geld sonder enige resultate, en ons versoek die minister om dit nou stop te sit,\u201d s\u00ea adv. Alberts.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is nou duidelik dat Aarto \u2018n mislukking is en niks minder is nie as \u2018n peperduur Wit Olifant en die Vryheidsfront Plus versoek opnuut dat dit afgeskaf word om verdere onnodige vermorsing van geld te vermy, s\u00ea adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlement\u00eare woordvoerder oor vervoer. Die VF Plus het &#8216;n parlement\u00eare &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=16925\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VF+ vra dat Aarto dadelik afgeskaf word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":16926,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12042,12046,7913,12045,12044,12043],"class_list":["post-16925","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aarto","tag-agentskap-vir-padverkeersmisdrywe-rtia","tag-dipuo-peters","tag-invordering-van-verkeersboetes","tag-minister-van-vervoer","tag-wet-op-die-administratiewe-beregtiging-van-padverkeersmisdrywe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16925","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16925"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16925\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16926"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16925"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16925"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16925"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}