{"id":169,"date":"2007-03-01T09:37:48","date_gmt":"2007-03-01T09:37:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=169"},"modified":"2007-03-01T09:37:48","modified_gmt":"2007-03-01T09:37:48","slug":"nuwe-boek-oor-nostradamus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=169","title":{"rendered":"Nuwe boek oor Nostradamus"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\">Die oorlog omvat wapens van massavernietiging en vele dooies wat eers Asi&euml;, Europa en dan Engeland sal verswelg. Die sogenaamde Antichris is &rsquo;n Hitler-tipe massamoordenaar wat alle sielkundige truuks sal aanwend om sy sin te kry. Hy begin egter weerstand te kry vanaf die beroemde Skotte en Iere wat eers met Amerikaanse hulp en later saam met die Noordpoolondergrondse-alliansie van Europa, Amerika en Rusland, hom van sy troontjie afhaal. Snaaks genoeg sien Nostradamus goeie samewerking tussen Frankryk en Amerika.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Wat egter interessant is, is dat die Antichris gesien word as die samevoeging van al die wrede en verkeerde gedagtes van ons mensdom oor die tye. So &#39;n soort van negatiewe karmadeel wat opstaan om die positiewe karmadeel te vernietig. Die afleiding word dus gemaak dat die heelal &#39;n soort karma besit waaruit die mens vanaf die middelsirkel deur die speke van positiewe kragte versprei word en dat wanneer die aarde verlate raak sal die wiel van karma die mensdom na ander sterre-eindes toe neem. <\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Die Groot Geniaal is dan die finale leier wat met positiewe karma die Antichris finaal tot &#39;n einde bring en die w&ecirc;reld vertel en help met nuwe ontwikkellings wat die talente en veral transendente vermo&euml;ns van die mens na vore bring in &#39;n enkele filosofie en geloof. Die positiewe karma wen en kan dus nie onderdruk word nie. <\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Dit lei tot die afleiding dat mens jou toekoms kan be&iuml;nvloed deur positiewe gedagtes of gedagtekrag &ndash; (mindpower).<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Die effek van die mens, sy tegnologie en wapens op die aardbol word ook bespreek en dui aan dat aardskuddings en oorstromings meer gereeld gaan plaasvind en selfs ge&iuml;nduseer sal kan word en\/of dat gebunkerde wapens per ongeluk deur aardbewings geaktiveer kan word. <\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Hierdie Antichris begin met sy dinge in &rsquo;n tyd waar almal apaties toekyk en maar laat gaan. <\/p>\n<div align=\"justify\">Hoe het Nostradamus geweet ons sal so ongevoelig, ligsinnig en onbetrokke word ten spyte van die toenemend katastrofiese omgewing waarin ons elke dag lewe? Miskien is dit omdat hy eintlik &rsquo;n dokter was in die tyd van die Inkwisisie en hy staat moes maak op die mens se transendente vermo&euml;ns om die skok van behandeling te verlig en daardeur die helingsproses te versnel. Dus moes hy intens bewus gewees het van die mens se onvermo&euml; om homself as &#39;n trotse wese te handhaaf.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/miomare-yachting.com\/ru\/gde-i-kak-horosho-otdohnut-v-horvatii\/\">\u0433\u0434\u0435 \u043e\u0442\u0434\u043e\u0445\u043d\u0443\u0442\u044c \u0432 \u0445\u043e\u0440\u0432\u0430\u0442\u0438\u0438 \u0441 \u0434\u0435\u0442\u044c\u043c\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\"><em>T<\/em><em>he Nostradamus Code.<\/em> Michael Rathford. Dit is moontlik om &#39;n PDF-weergawe van die 94-bladsyboek oor die Internet te verkry teen ongeveer $15.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Nostradamus_deur_Cesarsw.JPG\" width=\"154\" height=\"187\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Nostradamus<\/div>\n<\/div>\n<p>Die skrywer gebruik moderne tegnieke om sin te maak uit die Nostradamus-kwatryne wat&nbsp; geskryf is in die 16de eeu. Die boek konsentreer op die 3de w&ecirc;reldoorlog maar kyk ook verder.<\/p>\n<div align=\"justify\">Nostradamus beskryf basies dat die oorlog tussen 2015 &ndash; 2020 sal begin en vir 30 jaar sal duur. Dit sal begin in die tyd van die 2de pous n&aacute; die Pous wat vermoor sal word in die tyd van Prins Rainier van Monaco se opvolger. Een verdere voorspelling gemik op die kerk is dat die Vatikaan van &bdquo;bo&ldquo; vernietig sal word. Inderdaad &rsquo;n vingerwysing.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[96],"tags":[313,21088],"class_list":["post-169","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c87-boeke","tag-nuwe-boek-oor-nostradamus","tag-s11-resensies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/169","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=169"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/169\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=169"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=169"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=169"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}