{"id":1685,"date":"2008-05-14T22:44:41","date_gmt":"2008-05-14T22:44:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1685"},"modified":"2008-05-14T22:44:41","modified_gmt":"2008-05-14T22:44:41","slug":"is-alexandra-die-anc-se-16de-junie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1685","title":{"rendered":"Is Alexandra die ANC se 16de Junie?"},"content":{"rendered":"<p>Terwyl geweld geensins goedgepraat kan word nie, sou dit nietemin  interessant wees om te verstaan wat die oorsake van die geweld is. <\/p>\n<div align=\"justify\">Minister Charles Nqakula skimp dat daar &#39;n &quot;derde mag&quot; betrokke sou wees, &#39;n  aantyging wat herinner aan gerugte uit die vorige bedeling, wat dikwels gebruik is om politieke opponente as verraaiers te etiketteer. Luidens persberigte is  inwoners van die kampongs glo betrokke by die geweld. Of dit so is, kan ek  nie oordeel nie, maar kampongs is natuurlik &#39;n kodewoord vir Zoeloes. Die  kampongs word dikwels deur trekarbeiders, ook uit Natal, bewoon. <\/p>\n<p>Die geweld word deur die inwoners self op vaaghede geblameer. Buitelanders  steel glo hulle werk, of kry glo huise wat na regte aan burgers moes gaan.  Swak dienslewering, van &#39;n ongespesifiseerde aard, kry ook die skuld. <\/p>\n<p>Weer eens, sonder om geweld in enige vorm goed te praat, kan mens gerus ag  slaan op die inwoners se klagtes, en lyk dit op die oog af of daar geldige  griewe teen buitelanders kan wees. <\/p>\n<p>Skattings raam dat daar sowat 3 miljoen Zimbabwi&euml;rs reeds onwettig in die  land is. Daar is dus meer Zimbabwi&euml;rs in Suid-Afrika as wat daar Afrikaners  is! Hulle is sekerlik reeds een van die grootste etniese groepe in die land,  naas Xhosas, Zoeloes en kleurlinge. Zimbabwi&euml;rs bevind hulle ook te midde  van enige iets tussen sewe en twaalf miljoen ander onwettiges, uit  Mosambiek, Malawi, Nigeri&euml;, die Kongo en talle ander lande op die  kontinent. <\/p>\n<p>Menseregte-organisasies hou vol dat onwettige immigrante nie burgers van  werksgeleenthede ontneem nie, maar in &#39;n land met tussen 25% en 40%  werkloosheid is dit &#39;n hoogs twyfelagtige siening. Die burgers wat werkloos  is, is grootliks diegene sonder vaardighede. Hulle enigste hoop is om  laaggeskoolde arbeid te verrig, en hulle kan ongetwyfeld strawwe mededinging  te wagte wees van onwettiges wat bereid is om vir veel laer lone, harder as  plaaslike burgers te werk. Onwettiges plaas ook &#39;n bykans ondraaglike las op  infrastruktuur soos behuising. <\/p>\n<p>Toegang tot voldoende dienslewering is insgelyks &#39;n geldige klagte vir elke  Suid-Afrikaner. Die ganse Pretoria gaan byvoorbeeld al vir die afgelope twee  weke gebuk onder &#39;n vulliskrisis, omdat die Tshwenes in Pretoria se  stadsraad se rampspoedige beleidsrigtings tot &#39;n staking gelei het. Dele van  Alexandra is &#39;n reusagtige plakkerskamp, sonder behoorlike behuising,  lopende water of spoeltoilette. <\/p>\n<p>Kennelik is dit maklik om, miskien verkeerdelik, die vinger te wys na  onwettige immigrante as diegene wat die burgers se huise en dienste &quot;steel&quot;.  Hulle wat die onwettiges aanrand, is egter kwaad vir die verkeerd mense.  Die ware sondebok is die ANC-regime. <\/p>\n<p>Die onwettiges is eerstens in Suid-Afrika juis omdat die ANC weier om  effektiewe grensbeheer toe te pas, tot op die punt waar onwettige immigrasie  blykbaar die stilswyende goedkeuring van die regime wegdra. Tweedens kan die  volslae ineenstorting van dienslewering regstreeks voor die deur van die ANC  gel&ecirc; word. Ek hoef nie uit te brei oor die rampspoedige gevolge wat die ANC  se rassistiese etniese reiniging van bekwame blankes uit die diens van die  regering veroorsaak het nie, en die korrupte, baantjies-vir-boeties-aanstellings van onbevoegdes in stadsrade is al bykans &#39;n standaardgrap in  Suid-Afrika. <\/p>\n<p>Op presies dieselfde wyse is die ineenstorting van onder andere  gesondheidsorg en onderwys, probleme wat ook deur die armes in Alexandra  ervaar word, regstreeks te blameer op die volslae onbevoegdheid van die ANC-regering. <\/p>\n<p>Ek is kennelik &#39;n Westerling en verstaan waarskynlik nie die Afrikaan se  psige nie, maar een vreedsame oplossing vir die probleme van die inwoners  van Alexandra is nie so moeilik om te bedink nie. As hulle bloot net hulle  gesamentlike mag by die stembus wil gebruik, kan hulle vir &#39;n party stem wat  hulle beter dienslewering sal gee. Die ANC is so korrup, onbekwaam, maar ook  so houtgerus dat dit maklik is om te veronderstel dat selfs die PAC &#39;n beter  opsie vir &#39;n inwoner van Alexandra kan wees. <\/p>\n<p>Die begin van die einde van die vorige bedeling was waarskynlik op 16 June  1976, toe die opstande in Soweto begin het.&nbsp; Is die 12de Mei die begin van  die einde van die ANC-regime?<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/aktivnye-igry\/pesochnye-nabory\/\">\u043f\u0435\u0441\u043e\u0447\u043d\u044b\u0439 \u043d\u0430\u0431\u043e\u0440 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0442\u0435\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/seotamplier.ru\/object\/transportirovka-gruza-topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Vir die afgelope paar dae gaan die swart woongebied Alexandra, digby Sandton, gebuk onder sogenaamde xenofobie, en word buitelanders glo deur Suid-Afrikaners aangeval. Twee buitelanders is reeds dood.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[152,1611,21092],"class_list":["post-1685","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-anton-barnard","tag-is-alexandra-die-anc-se-16de-junie","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1685","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1685"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1685\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1685"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1685"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1685"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}