{"id":16706,"date":"2013-08-25T06:48:59","date_gmt":"2013-08-25T06:48:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=16706"},"modified":"2013-08-25T06:48:59","modified_gmt":"2013-08-25T06:48:59","slug":"rand-verloor-17-van-sy-waarde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=16706","title":{"rendered":"Rand verloor 17% van sy waarde"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/randnote.jpeg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-16707\" alt=\"randnote\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/randnote-271x300.jpeg\" width=\"271\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/randnote-271x300.jpeg 271w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/randnote.jpeg 580w\" sizes=\"auto, (max-width: 271px) 85vw, 271px\" \/><\/a>Die Suid-Afrikaanse geldeenheid word tans geteister deur die ekonomie se afhanklikheid van swak Europese markte, blootstelling aan verlangsamende ontluikende markte, plaaslike onrus en strenger VS- monet\u00eare beleid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse Federale Reserwe het op 22 Mei aangekondig dat hy uiteindelik sy stimuleringsprogram sal moet be\u00ebindig, iets wat insgelyks &#8216;n stormagtige bydrae gevoeg het tot die orkaan reeds die Suid-Afrikaanse rand tref.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos in ander geldeenhede in die sogenaamde &#8220;ontluikende markte&#8221;, het Suid-Afrikaanse valuta onlangs gesukkel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Januarie was die rand nog op 8,75 teenoor die Amerikaanse dollar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Donderdag het die rand &#8216;n vierjaarlaagtepunt van 10,44 bereik, met min tekens dat die swakker geldeenheid uitvoere stimuleer, soos mens sou verwag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sedert die begin van die jaar het die rand, soortgelyk aan die Brasiliaanse real of die Indiese roepee, met omtrent 17 persent gedaal het,&#8221; s\u00ea Daniel Makina, &#8216;n professor aan die Universiteit van Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die fondse vlug nou terug Amerika toe,&#8221; s\u00ea hy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onbestendige kapitaalvloei is niks nuuts vir ontluikende markte nie, maar teen die agtergrond van stadiger Chinese groei, is dit &#8216;n harde slag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wanhoop was ooglopend toe die Suid-Afrikaanse minister van finansies, Pravin Gordhan, die Verenigde State in Junie tot versigtigheid gemaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Bestuur u interne sake en globale sake op verantwoordelike wyse sodat die negatiewe uitwerking op ons ekonomie\u00eb nie so ernstig is as wat dit mag voorkom nie,&#8221; het hy gewaarsku.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy woorde het egter op dowe ore geval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Suid-Afrika het krediet opgedroog, terwyl invoere &#8211; wat nou duurder is &#8211; die land steeds binnestroom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ho\u00ebr brandstofpryse het verbruikersinflasie bokant die sentrale bank se boonste teikenband van ses persent laat toeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tesame met stadiger groei, heers daar tans donker voorspellings van &#8216;n &#8220;stagflasion\u00eare spiraal&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na verwagting sal Suid-Afrika, wat Afrika se grootste ekonomie verteenwoordig, vanjaar slegs twee persent groei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit moet vergelyk word met die meer as agt persent groei in die buurland Mosambiek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een destabliserende faktor is arbeidsonrus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ondanks die feit dat geskille dikwels gewelddadig raak, lyk die ANC &#8211; wat noue bande met die vernaamste vakbondfederasie COSATU handhaaf &#8211; dikwels onwillig om in te gryp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is ook plaaslike redes waarom die rand die wind van voor kry. Die motor- en mynsektore, asook ander sektore, is tans besig met taai onderhandelings en daar mag turbulensie as gevolg daarvan wees,&#8221; s\u00ea die Nedbank-ekonoom, Busisiwe Radebe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedert die begin van die week staak daar 30 000 motorwerkers, wat die plaaslike produksie knielhalter, terwyl werknemers in die boubedryf na verwagting vanaf Maandag hul werktuie gaan neerl\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle sal waarskynlik deur werkers in die myn- en tekstielbedrywe gevolg word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sulke stakings is di\u00e9 tyd van die jaar algemeen in Suid-Afrika, wanneer die jaarlikse loononderhandelings plaasvind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar te midde van &#8216;n trae ekonomie en die spanning n\u00e1 die dodelike mynstaking verlede jaar by Marikana, waartydens 34 stakers deur die polisie doodgeskiet is, bly beleggers senuagtig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Gebrek aan &#8216;n ooreenkoms tydens loononderhandelings in die mynsektor mag beleggers nogmaals die skrik op die lyf jaag,&#8221; s\u00ea Shilan Sha, &#8216;n ekonoom by Capital Economics.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vooruitsigte vir die rand lyk tans onseker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die toekoms van die rand sal hoofsaaklik deur die uitslag van die verkiesing aanstaande jaar in April bepaal word,&#8221; s\u00ea Radebe &#8211; AFP<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse geldeenheid word tans geteister deur die ekonomie se afhanklikheid van swak Europese markte, blootstelling aan verlangsamende ontluikende markte, plaaslike onrus en strenger VS- monet\u00eare beleid. Die Amerikaanse Federale Reserwe het op 22 Mei aangekondig dat hy uiteindelik sy stimuleringsprogram sal moet be\u00ebindig, iets wat insgelyks &#8216;n stormagtige bydrae gevoeg het tot die orkaan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=16706\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rand verloor 17% van sy waarde&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":16707,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[11862,11861,10519,7392,7221,11860,10378,2242,11863],"class_list":["post-16706","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-amerikaanse-federale-reserwe","tag-geldeenheid","tag-marikana","tag-mosambiek","tag-pravin-gordhan","tag-rand-verswakking","tag-stakings","tag-suid-afrika","tag-verbruikersinflasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16706","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16706"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16706\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16707"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16706"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16706"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16706"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}