{"id":16679,"date":"2013-08-23T16:04:48","date_gmt":"2013-08-23T16:04:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=16679"},"modified":"2013-08-24T14:57:59","modified_gmt":"2013-08-24T14:57:59","slug":"hein-boonzaaier-kry-ontslag-weens-gebrek-aan-getuienis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=16679","title":{"rendered":"Hein Boonzaaier kry ontslag weens &#8216;gebrek aan getuienis&#8217;"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_16680\" aria-describedby=\"caption-attachment-16680\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/boonzaaier_hein.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-16680\" alt=\"Mnr. Hein Boonzaaier\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/boonzaaier_hein.jpg\" width=\"300\" height=\"225\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-16680\" class=\"wp-caption-text\">Mnr. Hein Boonzaaier<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Hein Boonzaaier, een van die aangeklaagdes in die sogenaamde &#8220;Bloemfontein-4-terreursaak&#8221; het vandag ontslag gekry in die Bloemfonteinse landdroshof weens &#8216;n gebrek aan enige getuienis teen hom. Die staat het die saak teen hom teruggetrek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens mnr. Boonzaaier, het hy op Geloftedag, 16 Desember 2012 met sy hond in sy tuin gaan stap. Hy woon in Centurion. &#8220;Dit was presies kwart voor agt die oggend,&#8221; vertel hy. &#8220;Die volgende oomblik verskyn daar 30 swaar gewapende polisiemanne met volle lyfpantser en semi-outomatiese gewere wat op my gerig word. Ek het nie geweet wat aangaan nie, of ek moes hardloop of uitbars van die lag nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die volgende oomblik is mnr. Boonzaaier op &#8216;n klag van &#8220;terrorisme&#8221; in hegtenis geneem. Hy moes byna twee maande in die tronk deurbring voordat hy borg kon kry. Die staat het sy borgaansoek, asook di\u00e9 van die ander drie aangeklaagdes,\u00a0Johan Prinsloo, Mark Trollip en Martin Keevy, teengestaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens sy regspan, &#8220;moes hy nooit gearresteer gewees het nie&#8221;. &#8220;Ek dink dit het suiwer daarom gegaan om my te probeer diskrediteer, &#8216;n doel waarin die staat en die media geslaag het,&#8221;\u00a0s\u00ea hy.<\/p>\n<h4 style=\"text-align: justify;\">Mediaverhoor<\/h4>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowel die Naspersgroep as die Mail &amp; Guardian het teen Boonzaaier losgetrek met &#8216;n &#8220;mediaverhoor&#8221; waarin di\u00e9 finansi\u00eble konsultant van Centurion as &#8220;regse ekstremis&#8221;, &#8220;staatsgreepbeplanner&#8221; en dergelike meer beswadder is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Boonzaaier is daar gepoog om getuienis teen hom te vervals deur stellings wat hy tydens &#8216;n vergadering in die VSA gemaak het te verdraai sodat dit klink asof hy &#8220;presies die teenoorgestelde ges\u00ea het van wat hy eintlik ges\u00ea het&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voor sy inhegtenisname was Boonzaaier betrokke by die stigting van &#8216;n nuwe politieke party, die Federale Vryheidsparty en is hy ook tot president van die party verkies. &#8220;My poging om aan die demokratiese politiek deel te neem, is egter beantwoord met hardhandige, wederregtelike arrestasie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boonzaaier meen dat die bevel om hom in hegtenis te neem, vanuit ANC-geledere gekom het. &#8220;Die vreemdste was dat die Nasionale Vervolgingsgesag, wat luidens die grondwet &#8216;n onafhanklike liggaam is, my nie wou vrylaat nie allhoewel daar geen behoorlike klag of getuienis teen my was nie. Eers toe die minister daartoe ingestem het, is ek vrygelaat.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek dink dit was alles deel van &#8216;n plan om ons politieke party te diskrediteer, afgesien daarvan dat dit teen my persoonlik gerig was. Ek kry die indruk die regering wou nie h\u00ea dat ek aan die politiek moes deelneem nie,&#8221; s\u00ea Boonzaaier.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die saak teen sy drie mede-aangeklaagdes gaan voort. Mnr. Martin Keevy is vir &#8216;n tweede keer na die Bloemfonteinse psigiatriese inrigting vir &#8216;n waarnemingstydperk van 30 dae verwys.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr. Hein Boonzaaier, een van die aangeklaagdes in die sogenaamde &#8220;Bloemfontein-4-terreursaak&#8221; het vandag ontslag gekry in die Bloemfonteinse landdroshof weens &#8216;n gebrek aan enige getuienis teen hom. Die staat het die saak teen hom teruggetrek. Volgens mnr. Boonzaaier, het hy op Geloftedag, 16 Desember 2012 met sy hond in sy tuin gaan stap. Hy woon &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=16679\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hein Boonzaaier kry ontslag weens &#8216;gebrek aan getuienis&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":16680,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[8040,11197,9785,643,2851],"class_list":["post-16679","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-geloftedag","tag-hein-boonzaaier","tag-mail-guardian","tag-naspers","tag-polisie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16679","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16679"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16679\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16680"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16679"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16679"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16679"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}