{"id":16619,"date":"2013-08-22T10:51:17","date_gmt":"2013-08-22T10:51:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=16619"},"modified":"2013-08-22T10:51:17","modified_gmt":"2013-08-22T10:51:17","slug":"polisievoertuig-land-op-sy-dak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=16619","title":{"rendered":"Polisievoertuig land op sy dak"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/sapd2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-15542\" alt=\"sapd2\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/sapd2.jpg\" width=\"240\" height=\"148\" \/><\/a>Ses verdagtes in polisieaanhouding is beseer toe hulle na hulle hofverskyning na die Kagiso-polisiestasie onderweg was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ses verdagtes in polisieaanhouding en twee polisiebeamptes di\u00e9 week beseer toe die voertuig waarin hulle gery het met &#8216;n bakkie gebots het en op sy dak beland het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 ongeluk het omstreeks 3.30nm op die hoek van Hoofrif- en Paardekraalweg, Krugersdorp plaasgevind toe die polisiebeamptes na Kagiso Polisiestasie onderweg was nadat die verdagtes in die Krugersdorp Landdroshof verskyn het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brigadier Sipho Ngubane van die Kagiso Polisiestasie s\u00ea dat al die insittendes van die polisievoertuig vir behandeling na Leratong Hospitaal geneem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Niemand het ernstige beserings opgedoen nie. Die passasiers is vir skok en geringe beserings soos krapmerke en kneusplekke behandel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea dit lyk nie of die passasiers van die bakkie waarteen die polisievoertuig gebots het, ernstig beseer is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit wil voorkom of albei voertuie moontlik afgeskryf gaan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Omstander op die toneel s\u00ea &#8216;n polisievoertuig en die nooddienste is na die toneel ontbied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die nooddienste se ambulans het baie naby die polisievoertuig gestop en die polisiebeamptes van die ander voertuig het bystand verleen om seker te maak dat die verdagtes nie ontsnap nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ngubane s\u00ea die polisie ondersoek die oorsaak van die ongeluk. &#8211; looklocal.co.za<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ses verdagtes in polisieaanhouding is beseer toe hulle na hulle hofverskyning na die Kagiso-polisiestasie onderweg was. Ses verdagtes in polisieaanhouding en twee polisiebeamptes di\u00e9 week beseer toe die voertuig waarin hulle gery het met &#8216;n bakkie gebots het en op sy dak beland het. Di\u00e9 ongeluk het omstreeks 3.30nm op die hoek van Hoofrif- en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=16619\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisievoertuig land op sy dak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15542,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11783,11782,9663,8457,11784,11785],"class_list":["post-16619","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hoofrif-en-paardekraalweg","tag-kagiso-polisiestasie","tag-krugersdorp","tag-ongeluk","tag-polisievoertuig","tag-verdagtes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16619","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16619"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16619\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15542"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16619"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16619"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16619"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}