{"id":1657,"date":"2008-05-12T06:09:53","date_gmt":"2008-05-12T06:09:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1657"},"modified":"2008-05-12T06:09:53","modified_gmt":"2008-05-12T06:09:53","slug":"skerpioene-wil-zuma-vernietig-s-mk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1657","title":{"rendered":"Skerpioene wil Zuma vernietig, s? MK"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Mnr. Kebby Maphotsoe, die MKVV se nasionale voorsitter, het Saterdag by di&eacute; assosiasie se konferensie in Gauteng ges&ecirc; die Skerpioene is die tande van &lsquo;n teen-rewolusion&ecirc;re beweging in Suid-Afrika en dat hulle vol gif is.<\/p>\n<p>Hy verduidelik dat misdadigers soos Mark Thatcher en Adriaan Vlok vrygespreek is, maar ANC-leiers voel die &ldquo;brandende haatsteek van die Skerpioene&rdquo;.<\/p>\n<p>Maphotsoe voer verder aan dat Zuma se ondersoek gelei word deur die Skerpioene, maar dat dit verder aangedryf word deur die media en die opposisie, spesifiek die Demokratiese Alliansie (DA).<\/p>\n<p>&ldquo;Die ondersoek duur te lank.&nbsp; Mens kan nie iemand vir nege jaar lank ondersoek nie.&nbsp; Eers vir die wapentransaksie van R500 000 en dan vir &lsquo;n karwas van R10.&nbsp; Geregtigheid wat uitgestel word, is geregtigheid wat ontken word,&rdquo; s&ecirc; Maphotsoe.<\/p>\n<p>Hy s&ecirc; ook dat politieke inmenging in di&eacute; saak broodnodig is, juis omdat dit &lsquo;n polities gedrewe hofsaak is.<\/p>\n<p>&ldquo;Hoekom kan Tony Blair in die Verenigde Koninkryk &lsquo;n ondersoek na &lsquo;n wapentransaksie kanselleer om die land se belange te beskerm en ons kan nie dieselfde doen nie?&nbsp; Is die motivering agter die hele ondersoek nie miskien om die ANC te vernietig nie?&rdquo;<\/p>\n<p>Maphotsoe kritiseer ook sekere ANC-lede daarvan dat hulle hulself nou skaar in die Zuma-kamp, net om vir hulle setels te verseker wanneer die verkiesing kom.&nbsp; Hy doen &lsquo;n beroep daarop dat di&eacute; mense, wat voor die Polokwane-konferensie in die Mbeki-kamp was, ontbloot moet word.<\/p>\n<p>    N&oacute;g &lsquo;n spreker by die MKVA-konferensie die naweek was die ANC-voorsitter in Gauteng en ook die party se provinsiale minister van finansies, mnr. Paul Mashatile.&nbsp; Hy het op sy beurt gemaan daarteen dat ANC-lede hulself beskou as die bewaarders van besluite wat geneem is tydens die ANC-konferensie.&nbsp; &ldquo;Ons as party het almal saam besluite geneem en ons almal is die verdedigers daarvan,&rdquo; s&ecirc; Mashatile.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/ochistka_toplivnykh_sistem\/\">\u043b\u0438\u043f\u0435\u0446\u043a \u043e\u0447\u0438\u0441\u0442\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.obozrevatel.com\/crime\/90724-v-harkove-prokuratura-zavela-delo-o-krazhe-konfiskata-na-15-millionov.htm\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die Umkhonto weSizwe-veteranevereniging (MKVA) s&ecirc; die Skerpioene moet ontbind word, omdat hulle &lsquo;n teen-rewolusion&ecirc;re mag is wat daarop uit is om mnr. Jacob Zuma, president van die ANC, te vernietig.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,1584,1583,21108],"class_list":["post-1657","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-s-mk","tag-skerpioene-wil-zuma-vernietig","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1657","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1657"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1657\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1657"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1657"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1657"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}