{"id":1650,"date":"2008-05-10T10:15:12","date_gmt":"2008-05-10T10:15:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1650"},"modified":"2008-05-10T10:15:12","modified_gmt":"2008-05-10T10:15:12","slug":"afrikaners-was-lankal-kommuniste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1650","title":{"rendered":"Afrikaners was lankal kommuniste"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mev. Juta (van die drukkers in die Kaap) was Karl Marx se suster. Die Russe het die Boere humanit&ecirc;r gehelp tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Die eerste kommunistiese party buite Rusland was hier in SA onder die wit mynwerkers.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">As ek in my beroep as geneesheer die grootste moeilikheid op die hals wil haal, moet ek &#329; boer se lewe red &ndash; dan word ek vervolg en belaster en my rekenings nie betaal nie. Kanker, hartaanvalle, dodelike anafilaktiese skok, ens., ens. &#329; Soort mentaliteit wanneer hulle nie iets verniet kan kry of steel nie dan is dit nie &#329; winskoop nie. Boereskelms is die ergste wat ek beleef het &ndash; en ongelooflik selfvernietigend dom. Kyk maar al die sakebedrogskemas van piramides tot pensioengeld. Die siekefondsskema is deur Hertzog destyds ingestel &ndash; &#329; kommunistiese skema waar die administrateur meer verdien as die versekerde en die diensverskaffer. In daardie tyd het ek beleef hoedat Stalin die dokters vervolg om aandag af te trek en hier in ons parlement iemand tydens &#329; regeringskrisis sal opstaan en verklaar: &ldquo;maar kyk net wat doen die dokters!&rdquo; Daarna is daar geen sprake meer van &#329; regeringskrisis nie. Die Huisgenoot het ook &#329; paar jaar gelede &#329; artikel van<span>&nbsp; <\/span>Dana Snyman gehad oor dokters met dieselfde inslag en sukses. Ek het hewig beswaar gemaak daarteen by die redaktrise van Die Huisgenoot, Carol Coetzee.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dit kom neer op blaamprojeksiepropaganda. Tom Peters het jare gelede hierdie wanadministrasie beskryf in sy trefferboek <em>Thriving on Chaos<\/em> wat neerkom op: &ldquo;neem beheer sonder om verantwoordbaar te wees&rdquo; &ndash; die handboek\/Koran van Media 24. Dis voorafgegaan deur Huntington se propagandaoorwinning nadat ons propaganda-arm tydens ons oorlog teen terreur deur die sogenaamde Inligtingskandaal vernietig is &ndash; nie bloot vernietig nie want inderdaad word dieselfde propagandategnieke teen ons eie mense tans deur die Afrikaanse media toegepas. Dit word deur kenners beskou as die mees gesofistikeerde en suksesvolle propagandaveldtog ooit. Afrikaners is sekerlik die grootste kenners van hierdie onderduimse kommunistiese mentaliteit. Dialekties, dekadent, disleksies, diabolies.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Wanneer daarin geslaag is om &#329; volk te laat glo dat selfmoord die enigste oplossing is vir w&ecirc;reldvrede met &#329; 70% meerderheid, kan dit as &#329; fenomenale sukses beskou word.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Blaamprojeksie is een van die bestaanstegnieke van so &#329; diaboliese regeringstelsel en dis nie deur swartes uitgedink nie, maar gebaseer op die beginsel wat Popper beskryf het dat, nl. dat die basiese vereiste vir &#329; staat &#329; vyand is. Dis waarom sanksies ook net &#329; regime versterk, soortgelyk aan misdaad. Terwyl ware demokrasie dit verswak.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Waarom dink u gee die dokters pad na plekke soos Kanada of Brittanje waar mediese hulp gewaardeer word?<\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/big-bang\/\">big bang<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62806-pamyatnik-ivanu-sirko-popolnil-ryady-dostoprimechatelnostej-xarkova.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Geluk met u uiters waardevolle vonkkoerant en goeie artikels! Dit kan maklik nog eendag blyk &#329; deurslaggewende redding vir ons ou volkie te wees!<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> Die Afrikanerkommunistiese psige is uit my lewens\/beroeps-ervaring lankal deel van ons kultuur, as ek nou moet reageer op Dan Roodt se stuk oor Die nuwe Rooi Gevaar.<br \/><\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[173,189],"class_list":["post-1650","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-select-category","tag-select-section"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1650","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1650"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1650\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1650"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1650"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1650"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}