{"id":16463,"date":"2013-08-19T11:10:48","date_gmt":"2013-08-19T11:10:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=16463"},"modified":"2013-08-19T11:10:48","modified_gmt":"2013-08-19T11:10:48","slug":"grondwethof-verwerp-marikana-aansoek-om-staatsbefondsing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=16463","title":{"rendered":"Grondwethof verwerp Marikana-aansoek om staatsbefondsing"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/conhill.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-16464\" alt=\"conhill\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/conhill.jpg\" width=\"272\" height=\"185\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/conhill.jpg 272w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/conhill-190x130.jpg 190w\" sizes=\"auto, (max-width: 272px) 85vw, 272px\" \/><\/a>Die Grondwethof het die app\u00e8laansoek van regsverteenwoordigers van mynwerkers by die Marikana Kommissie van Ondersoek verwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regters in die hof het in &#8216;n eenparige uitspraak die aansoek verwerp om &#8216;n tussentydse bevel van die Noord Gautengse Hooggeregshof ter syde te stel. Di\u00e9 hof het gelas dat die staat nie &#8216;n verpligting het om die mynwerkers se regsverteenwoordigers te betaal terwyl hulle\u00a0op &#8216;n hersienig van die befondsingskwessie wag nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Grondwethof s\u00ea hy hoor nie app\u00e8laansoeke oor tussentydse bevele aan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die president van die Hof het die uitspraak gelewer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitspraak oor die Marikana Kommissie van Ondersoek se befondsinggeskil sou aanvanklik Vrydag &#8211; die eerste herdenking van die slagting &#8211; gelewer word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hof het egter later &#8216;n kennisgewing uitgereik dat uitspraak Maandag gegee sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geskil oor betaling het die Kommissie se werksaamhede lamgel\u00ea. Die regsverteenwoordigers van die mynwerkers, en die families van die 34 afgestorwe mynwerkers, het hulle aan die Kommissie se werksaamhede onttrek nadat hulle aansoek dat die staat hulle regskoste betaal, in die Hooggeregshof van die hand gewys is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarna het hulle &#8216;n dringende app\u00e8laansoek by die Grondwethof ingedien. Uitspraak is gelewer sonder dat beto\u00eb aangehoor is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen sal die Kommissie van Ondersoek sy werksaamhede hervat. &#8211; RSG<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Grondwethof het die app\u00e8laansoek van regsverteenwoordigers van mynwerkers by die Marikana Kommissie van Ondersoek verwerp. Die regters in die hof het in &#8216;n eenparige uitspraak die aansoek verwerp om &#8216;n tussentydse bevel van die Noord Gautengse Hooggeregshof ter syde te stel. Di\u00e9 hof het gelas dat die staat nie &#8216;n verpligting het om die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=16463\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Grondwethof verwerp Marikana-aansoek om staatsbefondsing&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":16464,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6153,10519,11624],"class_list":["post-16463","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-grondwethof","tag-marikana","tag-staatsbefondsing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16463","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16463"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16463\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16464"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16463"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16463"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16463"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}