{"id":1644,"date":"2008-05-09T00:31:47","date_gmt":"2008-05-09T00:31:47","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1644"},"modified":"2008-05-09T00:31:47","modified_gmt":"2008-05-09T00:31:47","slug":"suid-afrikaners-toenemend-bang-vir-misdaad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1644","title":{"rendered":"Suid-Afrikaners toenemend bang vir misdaad"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Volgens haar is inbrake en diefstal die twee mees algemene misdaadvorme waaroor Suid-Afrikaners klagtes ingedien het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die nasionale slagofferopname wat van Oktober tot November verleder jaar gevoer is, het getoon dat 81% van mense inbraakgevalle aan die polisie aangemeld het, teenoor 57% wat tydens dieselfde opname in 2003 ges&ecirc; het dat hulle inbrake ervaar het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die studie het bevind dat Indi&euml;rs die etniese groep is wat die meeste oor misdaad bekommerd is. Nie minder nie as 85% van Indi&euml;rs voel dat misdaad aan die toeneem is, teenoor 63% van blankes wat dieselfde dink. Onder kleurlinge en swartes meen onderskeidelik 57% en 54% dat misdaad besig is om te styg.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Slegs 22% van blankes meen dat misdaad oor die afgelope vier jaar afgeneem het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Indiese respondente is meer vreesbevange as die res, en veel meer oor misdaad bekommerd en meer krities oor die regering,&rdquo; s&ecirc; Louw.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Rondom roof met verswarende omstandighede, het &#329; senior navorser van die ISS, Johan Burger, laat blyk dat dit &#329; &ldquo;werklike uitdaging&rdquo; is met roof op straat wat met 70% toegeneem het. Het het ook opgemerk dat die ISS &lsquo;n toename in aanvalle op OTM&rsquo;s bespeur, veral di&eacute; wat in die lokasies teenwoordig is.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ook korrupsie is aan die toeneem, met 32% van mense wat ges&ecirc; het hulle betaal omkoopgeld aan amptenare, veral in die vorm van geld vir verkeersoortredings. Dit vergelyk met 27% van mense at in die 2003-opname omkoopgeld betaal het. Sowel verkeersboets as bestuurslisensies word as probleemgebiede vir omkopery beskou.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Oor die kwessie of daar &lsquo;n verandering in misdaadvlakke is, het die meeste mense gedink dat dit aan die toeneem is. Onder die respondente dink 57% dat misdaad gestyg het, teenoor 53% wat in 2003 so gedink het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hieroor het Louw opgemerk: &ldquo;Interessant omtrent al die persepsiegegewens is dat in weerwil<span>&nbsp; <\/span>van die re&euml;le afname in misdaad, die meeste Suid-Afrikanes steeds dink dat misdaad besig is om toe te neeem, daarom is openbare vertroue nie goed nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Gierigheid is volgens meeste mense die hoofrede waarom ander misdaad pleeg.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Groter straf vir misdaad is ook besig om al hoe meer gewild onder mense te word. Vier-en-dertig persent van respondente is ten gunste van groter straf teenoor 15% in 2003.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Maar 60% van mense erken dat hulle niks doen om hulself teen misdaad te beveilig nie. Diegene wat wel optree om hul huise teen misdaad te beveilig, is waarskynlik in die middel- tot ho&euml;r inkomstegroepe.<\/span><\/p>\n<p>  <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Polisi&euml;ring word allerwe&euml; as onbevredigend gesien. In 2007 het slegs 49% van mense gedink dat die polisie hul taak na behore uitvoer, teenoor 52% in 2003. Swartes en kleurlinge voel egter dat hulle wel polisiebeamptes aan diens opmerk.<\/span><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/osveshhenie-v-saune\/\">\u043e\u0441\u0432\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u0435 \u0441\u0430\u0443\u043d\u044b \u043f\u0430\u0440\u043d\u043e\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/rewolwer01.jpg\" width=\"70\" height=\"100\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Volgens &#329; studie wat so pas deur die Instituut vir Sekerheidstudies in Pretoria vrygestel is, is Suid-Afrikaners nou meer vreesbevange oor misdaad as ooit tevore. D&iacute;t, in weerwil van polisiestatistieke wat sou toon dat misdaad aan die afneem is.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die studie het 4 500 mense betrek. &#329; Navorser, Antoinette Louw, het ges&ecirc; hoewel misdaadvlakke in die land laer was as in 1998 of in 2003, het die meeste respondente gevoel dat dit nou erger was, veral wat inbrake betref.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,1571,21108],"class_list":["post-1644","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suid-afrikaners-toenemend-bang-vir-misdaad","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1644","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1644"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1644\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1644"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1644"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1644"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}