{"id":16435,"date":"2013-08-19T04:59:07","date_gmt":"2013-08-19T04:59:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=16435"},"modified":"2013-08-19T04:59:07","modified_gmt":"2013-08-19T04:59:07","slug":"tweede-huis-in-krugersdorp-brand-weens-lee-brandkrane","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=16435","title":{"rendered":"Tweede huis in Krugersdorp brand weens le\u00eb brandkrane"},"content":{"rendered":"<div class=\"copy\">\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/fire.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-16436\" alt=\"fire\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/fire.jpg\" width=\"240\" height=\"160\" \/><\/a>Skaars &#8216;n week nadat &#8216;n gesin van Kenmare, Krugersdorp, al hulle besittings in &#8216;n huisbrand verloor het, is die besittings van nog &#8216;n gesin in di\u00e9 area ook deur &#8216;n brand verwoes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elaine du Preez, &#8216;n buurvrou van die huis in Howthweg wat aan die brand geraak het nadat vlamme van &#8216;n veldbrand daarheen versprei het, vertel dat sy voor 3nm op 7 Augustus gesien het hoe die veld in die omgewing van die Donegal Villas kompleks brand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Skaars &#8216;n halfuur later was die vuur in die vallei. &#8216;n Sterk wind het die vlamme teen die huise gewaai en ons het die plante natgespuit toe ons sien hoe sterk die vlamme is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy s\u00ea daar was toe reeds vier brandweermanne met kannetjies water op hulle r\u00fbe wat &#8216;n oog oor die vuur gehou het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die mense langs ons se lapa het eerste aan die brand geraak. Ons het dit probeer natspuit, maar dit het nie gehelp nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hitte het die huis se ruite laat bars en in die tussentyd het die vlamme na &#8216;n grasdak lapa op die stoep versprei wat die huis laat vlamvat het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eienaars was nie tuis nie en die diere op die perseel is nie beseer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Du Preez s\u00ea een van die bure het aan haar ges\u00ea dat sy 12 oproepe na die brandweer gemaak het en dat hulle na bewering ook verdwaal het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Iemand moes hulle na die huis bring, maar dit was toe reeds te laat aangesien die huis reeds afgebrand het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gerhardt Nieuwoudt, die streeksbevelvoerder van die nooddienste by die Wes-Randse Distriksmunisipaliteit bevestig die voorval en s\u00ea twee brandweerwaens asook &#8216;n Land Cruiser is na die veldbrand by die Donegal Villas kompleks gestuur en het het teen 3.51nm daarvan bewus geword dat &#8216;n huis aan die brand geraak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar was &#8216;n probleem met die brandkrane wat nie in plek was nie en toe was. Die brandweerwaens het rondgery om na water te soek.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea daar was die volgende dag ook &#8216;n veldbrand naby Howthweg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die brandweer is daarheen ontbied nadat hulle &#8216;n oproep teen 11.52vm ontvang het en was teen 12.15nm op die toneel waarna die vuur dadelik geblus is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na hierdie insident is die brandweer na die toneel van nog &#8216;n brand in die Magaliesburg-area. &#8211; looklocal.co.za<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skaars &#8216;n week nadat &#8216;n gesin van Kenmare, Krugersdorp, al hulle besittings in &#8216;n huisbrand verloor het, is die besittings van nog &#8216;n gesin in di\u00e9 area ook deur &#8216;n brand verwoes. Elaine du Preez, &#8216;n buurvrou van die huis in Howthweg wat aan die brand geraak het nadat vlamme van &#8216;n veldbrand daarheen versprei &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=16435\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tweede huis in Krugersdorp brand weens le\u00eb brandkrane&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":16436,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11596,11595,11593,11594,9663],"class_list":["post-16435","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brandkrane","tag-brandweer","tag-huisbrand","tag-kenmare","tag-krugersdorp"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16435","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16435"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16435\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16436"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16435"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16435"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16435"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}