{"id":16408,"date":"2013-08-18T08:30:50","date_gmt":"2013-08-18T08:30:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=16408"},"modified":"2013-08-18T11:56:36","modified_gmt":"2013-08-18T11:56:36","slug":"hoe-kan-ek-n-trotse-suid-afrikaner-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=16408","title":{"rendered":"Hoe kan ek &#8216;n trotse Suid-Afrikaner wees?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/trots_suidafrikaans.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-16409\" alt=\"trots_suidafrikaans\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/trots_suidafrikaans-300x187.jpg\" width=\"300\" height=\"187\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/trots_suidafrikaans-300x187.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/trots_suidafrikaans.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>deur Ian Golombick<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As die strate lyk soos vullishope want die meeste mense gooi hulle vullis net waar hulle wil,\u00a0 As jy na die bevolking kyk, is die meerderheid van hulle anderskleurige mense; dus kom die meeste vullis van hulle af.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As ons president \u2018n gekkery van die huwelik maak en dan s\u00ea: &#8220;It\u2019s my culture.&#8221;\u00a0 Ek hoop regtig nie hulle mag meer as 10 vroue h\u00ea nie want ek sal sukkel om by te hou want ek het net 10 vingers om op te tel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As die leier van die jeugliga wat amper oud genoeg is vir pensioen goed kwytraak wat niks met sy pligte te doen het nie en niks met die jeug uitrig nie\u2026 wat wel sy plig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As elke tweede minister in die regering of in die koerante is oor bedrog of\u00a0 korrupsie en swak dienslewering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As die polisie wat die wet moet toepas van die misdaad in die land pleeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As werkers in die staatsdiens net werk toe kom om \u2018n salaris te kry al doen hulle heel dag niks nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As tenders en kontrakte na die buiteland toe gaan pleks daarvan dat \u00f3ns dit hier kan doen en ons kan want ons het al baie dinge reggekry in die verlede; ek kan hulle opnoem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As stakers alles verniel en afbreek. As hulle oor dienslewering betoog, dan brand en breek julle juis die toerusting waaroor hulle betoog.\u00a0 Hulle brand \u2018n skool af want daar is nie genoeg skole nie; dit maak nie sin nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As hulle ons laat glo dat die paaie opgegradeer word vir die 2010-sokker maar nou sit hulle tollhekke met buitensporige tariewe op.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As jou regering vir mense om elke hoek lieg en bedrieg net sodat iemand uit \u2018n tender kan ryk word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek s\u00ea nie apartheid was reg nie maar almal het \u2018n woonplek gehad. Daar was werk vir almal, mediese dienste en misdaad was beheerbaar.\u00a0 Baie anderskleurige ou mense het dit ook al teenoor my erken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kyk hoe lyk ons hospitale, ons treine, openbare toilette, ens., ens., ens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kyk na al die geweld en snert in ons skole.\u00a0 Kyk net hoeveel werklose blankes is daar en hoe het die blanke volk verarm.\u00a0 As jy die telefoon optel en skakel omdat jy \u2018n probleem het met jou krag of telefoon \u2026..eisj jy kom net nie geholpe nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kinders is nie meer kinders nie omdat hulle nie meer by mekaar kan gaan speel nie\u2026 hulle kan dit nie waag om alleen in die strate te loop nie.\u00a0 Drank is jare gelede by die drankwinkel gekoop en vandag is daar \u2018n sjebien op elke hoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brandweermanne steel nou parfuum om skelm te gaan verkoop om bietjie beter te kan lewe. Wanneer jy \u2018n bloulig agter jou sien, weet jy nie of \u00a0jy moet aftrek of vet gee nie\u2026 mens kan niemand meer vertrou nie.\u00a0 Laat mens wonder hoekom so baie mense oppak en Suid-Afrika verlaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Drank mag nie meer geadverteer word nie en tabak gaan ook gestop word maar kyk gerus al die ponografie en seks op TV\u2026 geen wonder daar is soveel verkragtings nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elke keer as \u2018n blanke sy mond oopmaak en sy mening lug, dan word daar ges\u00ea dit is rassisties maar ander mag s\u00ea net wat hulle wil en daarmee is niks verkeerd nie.\u00a0 Dit is hoekom ek maar hier met myself gesels en my s\u00ea s\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Ian Golombick As die strate lyk soos vullishope want die meeste mense gooi hulle vullis net waar hulle wil,\u00a0 As jy na die bevolking kyk, is die meerderheid van hulle anderskleurige mense; dus kom die meeste vullis van hulle af. As ons president \u2018n gekkery van die huwelik maak en dan s\u00ea: &#8220;It\u2019s my &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=16408\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hoe kan ek &#8216;n trotse Suid-Afrikaner wees?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":16409,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[5380,2300,218,2242,11562,11563],"class_list":["post-16408","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-dienslewering","tag-korrupsie","tag-misdaad","tag-suid-afrika","tag-trots-suid-afrikaans","tag-vullis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16408","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16408"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16408\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16409"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16408"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16408"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16408"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}