{"id":16298,"date":"2013-08-15T11:11:13","date_gmt":"2013-08-15T11:11:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=16298"},"modified":"2013-08-15T13:05:18","modified_gmt":"2013-08-15T13:05:18","slug":"egipte-nog-n-beleidsramp-vir-obama","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=16298","title":{"rendered":"Egipte, nog &#8216;n beleidsramp vir Obama"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_16300\" aria-describedby=\"caption-attachment-16300\" style=\"width: 275px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/kerry3.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-16300\" alt=\"Kerry onder druk om milit\u00eare hulp na Egipte op te skort\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/kerry3.jpg\" width=\"275\" height=\"183\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-16300\" class=\"wp-caption-text\">Kerry onder druk om milit\u00eare hulp na Egipte op te skort<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met nog &#8216;n bloedbad in die strate van Ka\u00efro, het Egipte se regerende generaals bo enige twyfel gewys en blykbaar min belang daarin het om nie &#8216;n junta te lei nie. Nieteenstaande toon hulle egter\u00a0min aanleg daarvoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die politieke rigting waarin genl Abdul Fattah-el-Sisi, &#8211; Egipte se de facto-leier &#8211; tans met die wrede onderdrukking van die Moslembroederskap die land stuur, is die ergste van alle moontlike uitkomste vir die VSA en die EU: &#8216;n Moordende burgeroorlog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 twee stemme, die VSA en EU, het voortdurend die indruk probeer skep dat hulle in beheer van alle &#8220;demokratiese&#8221; prosesse oral ter w\u00eareld is en sulke prosesse aktief bevorder as hulle nie invalle in die naam daarvan loods nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Miljoene Egiptenare het blykbaar self reeds besluit dat dit makliker is om af te breek as om op te bou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is natuurlik &#8216;n tragedie vir die gewone man op straat, wat tot onlangs geglo het dat dekades van onderdrukking en diktatuur op &#8216;n einde is en dat &#8216;n nuwe toekoms aangebreek het. Hulle is dan deur die bleekvelle\u00a0die versekering gegee dat dit net beter kan gaan, met die &#8220;Lente&#8221; se aanbreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">D\u00edt is hoekom die bloedbad &#8216;n buitelandse beleidsramp vir die Verenigde State van Amerika is. En nie net omdat Egipte die mees digbevolkte en invloedryke land in die Arabiese w\u00eareld is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA was die Egiptiese weermag se hoofborg. Diegene wat geargumenteer het dat di\u00e9 hulp aan Amerika die nodige hefboomkrag sal gee om rigtingbepalend op te tree, sal weer moet besin. Die weermag se wrede optrede teen vreedsame betogers het pas tonne simpatie vir die Moslembroederskap geskep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Byna 600 inwoners is sedert Woensdag gedood toe milit\u00eare en polisie-eenhede met helikopters, skerpskutters, stootskrapers en traangas in Ka\u00efro op hulle toegesak het, en &#8216;n landwye noodtoestand is afgekondig terwyl die &#8220;tussentydse regering&#8221; 25 nuwe provinsiale goewerneurs benoem het, 19 van hulle generaals.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Niemand kan meer twyfel dat &#8216;n junta Egipte regeer nie, een wat met die hulp van die VSA toegerus is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met nog &#8216;n bloedbad in die strate van Ka\u00efro, het Egipte se regerende generaals bo enige twyfel gewys en blykbaar min belang daarin het om nie &#8216;n junta te lei nie. Nieteenstaande toon hulle egter\u00a0min aanleg daarvoor. Die politieke rigting waarin genl Abdul Fattah-el-Sisi, &#8211; Egipte se de facto-leier &#8211; tans met die wrede onderdrukking &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=16298\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Egipte, nog &#8216;n beleidsramp vir Obama&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":16300,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[],"class_list":["post-16298","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16298","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16298"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16298\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16300"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16298"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16298"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16298"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}