{"id":16292,"date":"2013-08-15T08:11:11","date_gmt":"2013-08-15T08:11:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=16292"},"modified":"2013-08-15T08:18:48","modified_gmt":"2013-08-15T08:18:48","slug":"polisie-kan-nie-misdadigers-in-hul-eie-geledere-uitken-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=16292","title":{"rendered":"Polisie kan nie misdadigers in hul eie geledere uitken nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/saps5.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-16293\" alt=\"saps5\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/saps5.jpg\" width=\"282\" height=\"179\" \/><\/a>Ten minste 1 448 polisiebeamptes in die polisie het vorige veroordelings, en ten spyte daarvan tree die SAPD nie teen hulle op nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 300 offisiere in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, van wie 11 senior offisiere is, het \u2019n misdaadgeskiedenis gehad voordat hulle by die diens aangesluit het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die veroordeeldes is versprei oor die land en in die Wes-Kaap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lt.genl. Nkrumah Mazibuko, waarnemende adjunkkommissaris vir menslike hulpbronne, het gister aan lede van die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor polisie-aangeleenthede ges\u00ea daar is polisiebeamptes wat selfs ander mense se vingerafdrukke op hul aansoekvorms gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs psigometriese toetse word namens applikante gedoen. Meer as &#8216;n duisend lede het &#8216;n misdaadrekord n\u00e1 indiensneming gekry. Van hulle het reeds veelvuldige oortredings begaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel sulke lede onderworpe is aan \u2019n tugproses kan hulle app\u00e8l aanteken en\u00a0 word hulle weer in diens geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tugproses gaan glo hersien word . \u201cOns is besig om die tugstelsel te hersien om te verseker tugprosesse word behoorlik uitgevoer,\u201d het Mazibuko ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anneliz\u00e9 van Wyk, komiteevoorsitter, het gevra hoe dit moontlik is dat die polisie nie weet dat een van hul lede in die hof verskyn vir \u2019n misdaad nie: &#8220;Hoe is dit moontlik in hul eie omgewing?\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mazibuko het ontken dat polisie-beamptes se agtergrond nie meer nagegaan word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dit is moeilik om agter te kom of \u2019n polisiebeampte \u2019n misdaadrekord het as die misdaad nie in die provinsie gepleeg is waarin hy werk nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ten minste 1 448 polisiebeamptes in die polisie het vorige veroordelings, en ten spyte daarvan tree die SAPD nie teen hulle op nie. Meer as 300 offisiere in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, van wie 11 senior offisiere is, het \u2019n misdaadgeskiedenis gehad voordat hulle by die diens aangesluit het. Die veroordeeldes is versprei oor die land &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=16292\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie kan nie misdadigers in hul eie geledere uitken nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":16293,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[218,6102],"class_list":["post-16292","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-misdaad","tag-saps"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16292","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16292"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16292\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16293"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16292"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16292"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16292"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}