{"id":16277,"date":"2013-08-15T16:01:26","date_gmt":"2013-08-15T16:01:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=16277"},"modified":"2013-08-15T16:01:26","modified_gmt":"2013-08-15T16:01:26","slug":"sa-polisie-verkoop-hul-uniforms-ammunisie-aan-skelms","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=16277","title":{"rendered":"SA polisie verkoop hul uniforms, ammunisie aan skelms"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_16317\" aria-describedby=\"caption-attachment-16317\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/sa-polisie.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-16317\" alt=\"Suid-Afrikaanse polisie in uniform\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/sa-polisie-300x199.jpg\" width=\"300\" height=\"199\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/sa-polisie-300x199.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/sa-polisie.jpg 512w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-16317\" class=\"wp-caption-text\">Suid-Afrikaanse polisie in uniform<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar moes onlangs dringend opgetree word om te verhoed dat polisieklere en -wapens in die verkeerde hande beland, het die Bellvillese Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof Maandag in Kaapstad aangehoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kaptein Cathline Jephta van die polisie se taktiese reaksie-eenheid het aan die hof ges\u00ea: &#8220;Toe ons hoor dat &#8216;n polisiebeampte by die onwettige verkoop van polisie-uniforms betrokke was, moes ons vinnig optree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Al wat ons geweet het, is dat &#8216;n polisiebeampte besig was om uniforms te verkoop, maar ons het geen idee gehad wie hy of sy was nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het getuig in die saak teen kaptein Esmareld Bailey (44) wat op 8 aanklagte tereg staan: een van korupsie, een van die onwettige besit van ammunisie, asook &#8216;n derde klag van die besit of gebruik van dwelms en 5 klagtes van dwarsboming van die gereg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het onskuldig voor landdros Sabrina Sonnenberg gepleit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op &#8216;n vraag van die aanklaer, Xolile Jonas, het Japhta aan die hof verduidelik dat haar werk misdaadvoorkoming behels, met die klem op dwelms en bendelede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het bygevoeg: &#8220;Ons bedryf operasies onder dekking, waartydens ons mense bel en voorgee dat ons dwelms by hulle wil koop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens haar het &#8216;n Informant in Desember 2011 laat weet dat daar &#8220;iemand was wat polisieklere en -wapens wou verkoop&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Vanwe\u00eb die sensitiwiteit van die inligting &#8211; daar is beweer dat die persoon &#8216;n polisiebeampte was &#8211; het ek die inligting deurgegee vir ons span se intelligensiehoof, en het toe die kolonel in beheer van geheime operasies gekontak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Vanwe\u00eb die dringendheid van die saak, het ek elektroniese magtiging verkry om so &#8216;n operasie van stapel te stuur.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea die operasie het behels om &#8216;n manlike polisiekonstabel as die koper uit te stuur, aan wie R500 in R100-note gegee is om &#8216;n polisie-uniform en ammunisie mee te koop. Die note is vooraf eers gefotokopieer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die konstabel is eers na &#8216;n vulstasie in Brooklyn geneem, waar hy deur twee mans in &#8216;n wit sedan opgelaai en na &#8216;n blok woonstelle geneem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het voortgegaan deur te s\u00ea dat sy in &#8216;n ongemerkte voertuig gevolg het, en dat sy en die konstabel met behulp van sms-boodskappe in verbinding gebly het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die mans in die wit motor, Waleed Diedericks, is op na die vyfde vloer van die kompleks en het met &#8216;n rooi reissak teruggekom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie lank daarna nie, het sy &#8216;n sms van die &#8216;koper&#8221; ontvang om te s\u00ea dat die transaksie afgehandel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Japhta het aan die hof ges\u00ea: &#8220;Ek het vinnig na Diedericks gegaan en myself voorgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die konstabel het die rooi sak aan my oorhandig en het ges\u00ea dat hy so pas R500 vir die inhoud betaal het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het die sak oopgemaak, en dit het &#8216;n polisiepet, twee pare blou polisiebroeke, &#8216;n polisiehemp met &#8216;n wapen daarop geborduur, asook &#8216;n oranje en geel polisieweerkaatsingsbaadjie en &#8216;n banksakkie met ammunisie bevat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die konstabel\u00a0wys toe na Diedericks en s\u00ea hy het die geld.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jephta s\u00ea sy was by toe &#8216;n ander polisieman die geld vanuit Diedericks se broeksak verwyder het .Sy het toe vir Hendricks ges\u00ea dat hy in arres was vir die verkoop van &#8216;n polisie-uniform aan polisiebeamptes onder dekking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Al het sy vir Diedericks ges\u00ea dat hy nie onder &#8216;n verpligting was om enigiets te s\u00ea nie, het hy ges\u00ea dat hy die uniform by &#8216;n kaptein gekry het en het hulle toe na Bailie se woonstel toe geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Diedericks is laas jaar vir sy aandeel aan die transaksie gevonnis,\u00a0maar het n opgeskorte vonnis gekry omdat hy teen Bailey getuig het. &#8211; Sapa<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar moes onlangs dringend opgetree word om te verhoed dat polisieklere en -wapens in die verkeerde hande beland, het die Bellvillese Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof Maandag in Kaapstad aangehoor. Kaptein Cathline Jephta van die polisie se taktiese reaksie-eenheid het aan die hof ges\u00ea: &#8220;Toe ons hoor dat &#8216;n polisiebeampte by die onwettige verkoop van polisie-uniforms betrokke was, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=16277\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA polisie verkoop hul uniforms, ammunisie aan skelms&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":16317,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11489,11490,2300,218,11486,11488,11487],"class_list":["post-16277","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-cahtline-jephta","tag-gespesialiseerde-handelsmisdaadhof","tag-korrupsie","tag-misdaad","tag-suid-afrikaanse-polisie","tag-uniforms","tag-verkoop"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16277","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16277"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16277\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16317"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16277"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16277"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16277"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}