{"id":16135,"date":"2013-08-12T10:02:33","date_gmt":"2013-08-12T10:02:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=16135"},"modified":"2013-08-12T10:02:33","modified_gmt":"2013-08-12T10:02:33","slug":"boer-beswyk-na-plaasaanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=16135","title":{"rendered":"Boer beswyk n\u00e1 plaasaanval"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/killboer.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-16137\" alt=\"killboer\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/killboer.jpg\" width=\"300\" height=\"186\" \/><\/a>&#8216;n Bejaarde boer het die naweek aan sy beserings beswyk nadat hy verlede week op sy plaas buite Vanderbijlpark aangeval is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hoofstroommedia probeer die aanval as &#8216;n &#8220;roof&#8221; voorhou en die aanvallers as &#8220;rowers&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aanvallers het die drie-en-sewentigjarige Hennie Bentley Dinsdag in die bors geskiet. Sy seun, George, is in dieselfde aanval beseer, en sterk steeds in die hospitaal aan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bentley en ander familielede is vroe\u00ebr die week aangeval en erg aangerand is op hul plaas in die Lochvaal-gebied buite Vanderbijlpark.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gesin het op die plaas gekuier toe hulle Dinsdagaand net na 20:00 aangeval is. Die familieplaas is sowat 25km buite Vanderbijlpark.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanvallers het \u0149 elektriese koord gebruik om die familie mee vas te bind wat hulle van die kragtoevoer afgesny het, waarna die krag afgegaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die swart aanvallers het sowat R500 en wapens gebuit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bentley is na die voorval in die hospitaal opgeneem en is Vrydagaand oorlede. &#8216;n Ander bejaarde familielid is verskeie kere met \u0149 voorwerp oor die kop geslaan en word steeds in die hospitaal behandel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanval het net sowat 20 minute geduur. \u201cOns glo dit sou \u0149 lang uitgerekte proses gewees het indien hulp nie opgedaag het nie.\u201d Die voorman het dadelik gaan hulp soek toe hy die skote gehoor het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanvallers was gewapen met \u0149 pistool, hamer, kettie en \u0149 kous vol klippe. Die polisie kon nie onmiddellik vir kommentaar bereik word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Bejaarde boer het die naweek aan sy beserings beswyk nadat hy verlede week op sy plaas buite Vanderbijlpark aangeval is. Die hoofstroommedia probeer die aanval as &#8216;n &#8220;roof&#8221; voorhou en die aanvallers as &#8220;rowers&#8221;. Aanvallers het die drie-en-sewentigjarige Hennie Bentley Dinsdag in die bors geskiet. Sy seun, George, is in dieselfde aanval beseer, en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=16135\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boer beswyk n\u00e1 plaasaanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":16137,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[11383,11384,7298,6336,2261],"class_list":["post-16135","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized","tag-hennie-bentley","tag-lochvaal-gebied-buite-vanderbijlpark","tag-plaasaanval","tag-plaasmoorde","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16135","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16135"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16135\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16137"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16135"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16135"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16135"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}