{"id":15917,"date":"2013-08-07T04:19:54","date_gmt":"2013-08-07T04:19:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=15917"},"modified":"2013-08-07T04:19:54","modified_gmt":"2013-08-07T04:19:54","slug":"munisipale-herafbakening-benadeel-plaaslike-bestuur-vf-plus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=15917","title":{"rendered":"&#8216;Munisipale herafbakening benadeel plaaslike bestuur&#8217;: VF Plus"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_15918\" aria-describedby=\"caption-attachment-15918\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/sedibeng_map.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-15918\" alt=\"Kaart van die Sedibeng-distriksmunisipaliteit\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/sedibeng_map-300x189.jpg\" width=\"300\" height=\"189\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/sedibeng_map-300x189.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/sedibeng_map.jpg 526w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-15918\" class=\"wp-caption-text\">Kaart van die Sedibeng-distriksmunisipaliteit<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus dreig met aksie teen die munisipale afbakeningsraad oor die wyse waarop die instansie sy kennisgewings tot openbare verhore en prosesse hanteer met die oog op die herafbakening van onder meer die Sedibeng distriksmunisipaliteit in die Vaaldriehoek en die van die Wesrandse distriksmunisipaliteit in Gauteng en ander sentra in die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het reeds op 17 April 2013 by die afbakeningsraad app\u00e8l aangeteken nadat openbare verhore tussen 7 en 11 April 2013 gehou is binne die twee munisipale gebiede en verskeie ander sentra in Suid-Afrika.\u00a0 Die voorsitter van die munisipale afbakeningsraad mnr LJ Malhango, het die kennisgewing tot openbare verhore eers op 3 April 2013 onderteken &#8211;\u00a0 minder as 6 dae voordat die openbare verhore sou plaasvind en die publieke kennisgewings in nuusblaaie is so laat as op Sondag 7 April 2013 gepubliseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die app\u00e8l is geskoei op die gees van die Suid Afrikaanse grondwet soos vervat in artikel 33 wat in geen onduidelike terme die reg op billike administratiewe aksie re\u00ebl in paragraaf 1, 2 en 3 en die Wet op die bevordering van Billike Administrasie \u201cPAJA\u201d , wet 3 van 2000.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nadat die regsafdeling van die afbakeningsraad ontvangs van die app\u00e8l erken het en onderneem het om daarop te reageer, het hulle tot dusver enige verdere navrae daaroor ge\u00efgnoreer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Inwoners en belastingbetalers het geen billike kans gehad om \u2018n opinie te vorm oor die omvang en nagevolge van die beoogde samevoegings nie.\u00a0 Die ANC het wel busse vol van hul eie ondersteuners na die geleenthede aangery.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die herafbakenings kom neer op \u2018n herverdeling van belastinginkomste, sonder om effektiewe bestuur van die plaaslike owerhede aan te spreek. Die afbakeningsraad het verder geen terugvoer gegee aan rolspelers wat tydens die openbare verhore insette gelewer het en vrae gevra het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die werkswyse van die munisipale afbakeningsraad kom verdag voor en laat dit lyk soos \u2018n frontorganisasie van die ANC.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus dreig met aksie teen die munisipale afbakeningsraad oor die wyse waarop die instansie sy kennisgewings tot openbare verhore en prosesse hanteer met die oog op die herafbakening van onder meer die Sedibeng distriksmunisipaliteit in die Vaaldriehoek en die van die Wesrandse distriksmunisipaliteit in Gauteng en ander sentra in die land. Die VF &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=15917\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Munisipale herafbakening benadeel plaaslike bestuur&#8217;: VF Plus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15918,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,7600,11244,11243,4630],"class_list":["post-15917","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-jaco-mulder","tag-munisipale-afbakeningsraad","tag-munisipale-herafbakening","tag-vf-plus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15917","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15917"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15917\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15918"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15917"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15917"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15917"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}