{"id":15915,"date":"2013-08-07T04:06:34","date_gmt":"2013-08-07T04:06:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=15915"},"modified":"2013-08-07T05:02:32","modified_gmt":"2013-08-07T05:02:32","slug":"afrikaans-is-ongelukkig-n-afrikataal-motshekga","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=15915","title":{"rendered":"&#8216;Afrikaans is ongelukkig &#8216;n Afrikataal&#8217;: Motshekga"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_15285\" aria-describedby=\"caption-attachment-15285\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/afrtaal2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-15285\" alt=\"Die Afrikaanse taalmonument in die Paarl\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/afrtaal2-300x108.jpg\" width=\"300\" height=\"108\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/afrtaal2-300x108.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/afrtaal2-1024x370.jpg 1024w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/afrtaal2.jpg 1316w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-15285\" class=\"wp-caption-text\">Die Afrikaanse taalmonument in die Paarl<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor sy beleid om die gebruik van Afrikatale in skole te stimuleer, het die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, gister ges\u00ea dat die departement &#8216;n loodsprojek ondersteun wat aanstaande jaar in 10 skole per distrik ingestel sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Afrikaans kwalifiseer, gelukkig of ongelukkig, daarvoor. Dis &#8216;n inheemse taal en daarom pas dit volmaak by die definisie. Selfs die Afrikaanse taal- en kultuurgroepe het gedink dat ons Afrikaans gaan uitlaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit pas volmaak by die definisie. Ons het nie teen Afrikaans gediskrimineer nie. Dit sal as een van die tale beskou word waarin ons s\u00ea skole behoort\u00a0as deel van die Afrikatale te onderrig,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 opmerkings is gemaak tydens &#8216;n inligtingsessie oor verwikkelinge in die opvoedingsektor, veral wat die kurrikulum betref.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Motshekga het ges\u00ea haar departement beskik oor &#8216;n strategie om die gebruik van Afrikatale in skole te verhoog, asook om onderrig in Engels as &#8216;n eerste addisionele taal te verskerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee studies en die matriekuitslae het die negatiewe invloed van swak Engelse taalvermo\u00eb op die prestasie van leerlinge beklemtoon, asook die behoefte om die gehalte van Engelse onderrig en leer te verbeter.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Gevolglik is daar vanaf 2012 begin om alle kinders wat van plan is om deur medium van Engels te leer, reeds in di\u00e9 taal van graad een af te onderrig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die departement kyk daarna om die gehalte van Engelse onderrig te verbeter, in samewerking met die British Council,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alle Suid-Afrikaanse leerlinge behoort ook van die nodige meubels in skole voorsien te word, het Motshekga voortgegaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By die raad van onderwysministers het ons ges\u00ea die provinsies behoort daarna te streef om &#8216;n stoel en &#8216;n tafel vir elke kind te h\u00ea,&#8221; het sy in Pretoria ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die provinsiale onderwysdepartemente is opdrag gegee om hul meubelbehoeftes aan die nasionale owerheid teen 16 Augustus voor te l\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea die raad van onderwysministers het &#8216;n nuwe kurrikulum vir vroe\u00ebkinderontwikkeling aangeneem, wat aan die doelwitte van die nasionale ontwikkelingsplan voldoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die raad van onderwysministers het ook skole se gereedheid bespreek. Ons beskou normaalweg skole se gereedheid (vir die volgende jaar) \u00a0in die vierde kwartaal, maar di\u00e9 keer het ons dit in die derde kwartaal gedoen,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As departement het ons ons daartoe verbind om die aard van ondersteuning wat provinsiale onderwysdepartemente nodig het, nou te volg.&#8221; &#8211; Sapa en praag<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oor sy beleid om die gebruik van Afrikatale in skole te stimuleer, het die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, gister ges\u00ea dat die departement &#8216;n loodsprojek ondersteun wat aanstaande jaar in 10 skole per distrik ingestel sal word. &#8220;Afrikaans kwalifiseer, gelukkig of ongelukkig, daarvoor. Dis &#8216;n inheemse taal en daarom pas dit volmaak by &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=15915\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Afrikaans is ongelukkig &#8216;n Afrikataal&#8217;: Motshekga&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15285,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[167,11240,7060,11242,11241,6016,5178],"class_list":["post-15915","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaans","tag-afrikataal","tag-angie-motshekga","tag-british-council","tag-eerste-addisionele-taal","tag-engels","tag-skole"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15915","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15915"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15915\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15285"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15915"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15915"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15915"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}