{"id":15906,"date":"2013-08-06T15:27:42","date_gmt":"2013-08-06T15:27:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=15906"},"modified":"2013-08-06T15:27:42","modified_gmt":"2013-08-06T15:27:42","slug":"nuwe-wet-oor-grond-deel-van-transformasie-projek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=15906","title":{"rendered":"Nuwe wet oor grond deel van transformasie-projek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/makuku.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-15907\" alt=\"makuku\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/makuku-300x199.jpg\" width=\"300\" height=\"199\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/makuku-300x199.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/makuku.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a>\u201cKrotbuurte in rykmanswoongebiede. Met die gepaardgaande negatiewe impak op ontwikkeling en Suid-Afrika se ekonomie. Dit is die onafwendbare gevolge van die nuwe Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur wat gister deur pres. Jacob Zuma bekragtig is,\u201d s\u00ea adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlement\u00eare woordvoerder oor ekonomie.<\/p>\n<p>Adv. Alberts s\u00ea die vereistes van die wet is \u2018totaal belaglik en onrealisties\u2019 en het die totale integrasie van alle gemeenskappe in die land ten doel.<\/p>\n<p>Dit kan eiendomsontwikkeling en die eiendomsmark eiendomsontwikkeling\u00a0in Suid-Afrika ernstig benadeel aangesien dit onder meer die las op ontwikkelaars plaas om op eie koste goedkoop projekte in eksklusiewe areas te ontwikkel wat daartoe sal lei dat markpryse totaal onstabiel kan raak.<\/p>\n<p>Die wet bepaal onder meer dat:<\/p>\n<p>\u00b7 Wanneer \u2018n persoon grond vir behuisingsbehoeftes ontwikkel, moet daar ook voorsiening gemaak word die ontwikkeling van behuising vir mense vanoor die totale sosiaal-ekonomiese spektrum van Suid-Afrika. Dit kan gedoen word deur grond vir so \u2019n doel te soneer en opsy te sit, of om by te dra tot \u2018n fonds wat vir grondloses aangewend sal word; en<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7 &#8216;n Persoon wie se grond minder werd gaan wees weens &#8216;n beoogde ontwikkeling, sal nie besluite in terme van die wet kan aanveg nie.<\/p>\n<p>\u201cOntwikkelaars word hierdeur gedwing om in \u2018n gesogte en eksklusiewe woongebied ook laekoste-projekte aan te pak. In \u2018n gegoede woongebied sal daar dus ook goedkoop ontwikkelings kom wat mettertyd tot iets soos krotbuurte kan verval.<\/p>\n<p>\u201cDit sal op die ontwikkelaar se eie koste gedoen moet word, wat sal beteken dat mense hul geld eerder in ander ondernemings sal bel\u00ea, of oorsee sal neem, wat \u2018n baie groot impak op die land se ekonomie kan h\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cNog \u2018n logiese uitvloeisel is dat dit die totale eiendomsmark in Suid-Afrika \u2018n ernstige knou kan kry aangesien pryse in \u2018n sekere omgewing skerp kan daal indien \u2018n laekoste-ontwikkeling daar sou ontstaan,\u201d s\u00ea adv. Alberts.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die wet is deel van die ANC se kwalik bedekte sosialistiese program van herverspreiding.<\/p>\n<p>\u201cHierdie is deel van die groter transformasie-projek van die ANC en dit is die rede waarom die VF Plus oorlog verklaar het teen transformasie en sy veldtog in hierdie opsig in die afsienbare toekoms gaan verskerp,\u201d s\u00ea adv. Alberts.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cKrotbuurte in rykmanswoongebiede. Met die gepaardgaande negatiewe impak op ontwikkeling en Suid-Afrika se ekonomie. Dit is die onafwendbare gevolge van die nuwe Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur wat gister deur pres. Jacob Zuma bekragtig is,\u201d s\u00ea adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlement\u00eare woordvoerder oor ekonomie. Adv. Alberts s\u00ea die vereistes van die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15907,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[5809,11230,11229,11232,11226,11231,11227,11228],"class_list":["post-15906","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-behuising","tag-eiendomsmark","tag-eiendomsontwikkeling","tag-gegoede-woonbuurte","tag-krotbuurte","tag-laekoste-behuising","tag-rykmanswoongebiede","tag-wet-op-ruimtelike-beplanning-en-grondgebruikbestuur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15906","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15906"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15906\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15907"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15906"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15906"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15906"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}