{"id":15854,"date":"2013-08-06T06:10:31","date_gmt":"2013-08-06T06:10:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=15854"},"modified":"2013-08-06T06:10:31","modified_gmt":"2013-08-06T06:10:31","slug":"swart-kinders-kry-berading-na-skoolbusongeluk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=15854","title":{"rendered":"Swart kinders kry berading na skoolbusongeluk"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/berading.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-15855\" alt=\"berading\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/berading-300x187.jpg\" width=\"300\" height=\"187\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/berading-300x187.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/berading.jpg 400w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Die Gautengse departement van Onderwys het die dienste van &#8216;n busmaatskappy opgeskort, n\u00e1 &#8216;n ongeluk gister by Douglasdale noord van Johannesburg waarin byna 40 swart skoolkinders beseer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die departement s\u00ea hy sal ondersoek instel na die padwaardigheid van al die busse wat aan die maatskappy behoort.<\/p>\n<div id=\"stcpDiv\" style=\"position: absolute; top: -1999px; left: -1988px;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens ER-24 het die bus 100 kinders van Witkoppen Primary School van 10 jaar en jonger vervoer. Die bus het op die hoek van Witkoppen- en Waterfordweg in \u2018n sloot beland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kinders het daarin geslaag om uit die wrak te klim. Die bus was glo padwaardig, maar oorlaai aangesien dit heelwat minder kinders mag vervoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beseerdes is in die hospitaal opgeneem, en al die beseerdes is in \u2018n bestendige toestand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bestuurder wat nie sy naam wou bekend maak nie, s\u00ea die remme van die bus het onklaar geraak. Bekommerde ouers wou weet waarom die bus in gebruik was met swak remme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Ondersoek sal gelas word na die oorsaak van die ongeluk.<\/p>\n<p>&#8211; See more at: http:\/\/praag.co.za\/?p=15835#sthash.0jy2v6So.dpuf<\/p>\n<div id=\"stcpDiv\" style=\"position: absolute; top: -1999px; left: -1988px;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens ER-24 het die bus 100 kinders van Witkoppen Primary School van 10 jaar en jonger vervoer. Die bus het op die hoek van Witkoppen- en Waterfordweg in \u2018n sloot beland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kinders het daarin geslaag om uit die wrak te klim. Die bus was glo padwaardig, maar oorlaai aangesien dit heelwat minder kinders mag vervoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beseerdes is in die hospitaal opgeneem, en al die beseerdes is in \u2018n bestendige toestand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bestuurder wat nie sy naam wou bekend maak nie, s\u00ea die remme van die bus het onklaar geraak. Bekommerde ouers wou weet waarom die bus in gebruik was met swak remme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Ondersoek sal gelas word na die oorsaak van die ongeluk.<\/p>\n<p>&#8211; See more at: http:\/\/praag.co.za\/?p=15835#sthash.0jy2v6So.dpuf<\/p><\/div>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea die kinders wat Maandag in die bus was, sal berading kry.<\/p>\n<div id=\"stcpDiv\" style=\"position: absolute; top: -1999px; left: -1988px;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens ER-24 het die bus 100 kinders van Witkoppen Primary School van 10 jaar en jonger vervoer. Die bus het op die hoek van Witkoppen- en Waterfordweg in \u2018n sloot beland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kinders het daarin geslaag om uit die wrak te klim. Die bus was glo padwaardig, maar oorlaai aangesien dit heelwat minder kinders mag vervoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beseerdes is in die hospitaal opgeneem, en al die beseerdes is in \u2018n bestendige toestand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bestuurder wat nie sy naam wou bekend maak nie, s\u00ea die remme van die bus het onklaar geraak. Bekommerde ouers wou weet waarom die bus in gebruik was met swak remme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Ondersoek sal gelas word na die oorsaak van die ongeluk.<\/p>\n<p>&#8211; See more at: http:\/\/praag.co.za\/?p=15835#sthash.0jy2v6So.dpuf<\/p><\/div>\n<div id=\"stcpDiv\" style=\"position: absolute; top: -1999px; left: -1988px;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens ER-24 het die bus 100 kinders van Witkoppen Primary School van 10 jaar en jonger vervoer. Die bus het op die hoek van Witkoppen- en Waterfordweg in \u2018n sloot beland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kinders het daarin geslaag om uit die wrak te klim. Die bus was glo padwaardig, maar oorlaai aangesien dit heelwat minder kinders mag vervoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beseerdes is in die hospitaal opgeneem, en al die beseerdes is in \u2018n bestendige toestand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bestuurder wat nie sy naam wou bekend maak nie, s\u00ea die remme van die bus het onklaar geraak. Bekommerde ouers wou weet waarom die bus in gebruik was met swak remme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Ondersoek sal gelas word na die oorsaak van die ongeluk.<\/p>\n<p>&#8211; See more at: http:\/\/praag.co.za\/?p=15835#sthash.0jy2v6So.dpuf<\/p><\/div>\n<div id=\"stcpDiv\" style=\"position: absolute; top: -1999px; left: -1988px;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens ER-24 het die bus 100 kinders van Witkoppen Primary School van 10 jaar en jonger vervoer. Die bus het op die hoek van Witkoppen- en Waterfordweg in \u2018n sloot beland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kinders het daarin geslaag om uit die wrak te klim. Die bus was glo padwaardig, maar oorlaai aangesien dit heelwat minder kinders mag vervoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beseerdes is in die hospitaal opgeneem, en al die beseerdes is in \u2018n bestendige toestand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bestuurder wat nie sy naam wou bekend maak nie, s\u00ea die remme van die bus het onklaar geraak. Bekommerde ouers wou weet waarom die bus in gebruik was met swak remme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Ondersoek sal gelas word na die oorsaak van die ongeluk.<\/p>\n<p>&#8211; See more at: http:\/\/praag.co.za\/?p=15835#sthash.0jy2v6So.dpuf<\/p><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Gautengse departement van Onderwys het die dienste van &#8216;n busmaatskappy opgeskort, n\u00e1 &#8216;n ongeluk gister by Douglasdale noord van Johannesburg waarin byna 40 swart skoolkinders beseer is. Die departement s\u00ea hy sal ondersoek instel na die padwaardigheid van al die busse wat aan die maatskappy behoort. Volgens ER-24 het die bus 100 kinders van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=15854\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart kinders kry berading na skoolbusongeluk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15855,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11192,11189,11191,11190],"class_list":["post-15854","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-berading","tag-douglasdale","tag-gautengse-departement-van-onderwys","tag-skoolbusongeluk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15854","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15854"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15854\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15855"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15854"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15854"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15854"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}