{"id":15828,"date":"2013-08-05T11:05:15","date_gmt":"2013-08-05T11:05:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=15828"},"modified":"2013-08-05T11:05:15","modified_gmt":"2013-08-05T11:05:15","slug":"zimbabwiers-verdien-vir-mugabe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=15828","title":{"rendered":"Zimbabwi\u00ebrs verdien vir Mugabe"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\" align=\"justify\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-15429\" alt=\"delport_manfred_600\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-300x245.jpg\" width=\"300\" height=\"245\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-300x245.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><\/span><\/span><\/p>\n<p><em>deur Manfred Delport<\/em><\/p>\n<p>[followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" align=\"justify\"><span style=\"font-family: Arial;\"><span>Al wat \u2018n koerant en radiostasie is, is buite hulself met vertontwaardiging oor hoe Robert Mugabe die pas afgelope verkiesing in Zimbabwe glo &#8220;gesteel&#8221; het. Ek moet tog vra: Het enige iemand iets anders verwag van \u2018n terroris aan die hoof van die Zanu-PF, wat steeds bloot \u2018n terreurbeweging is? Dis ewe absurd om te verwag dat \u2018n ander terreurbeweging, die ANC, goed sal kan regeer, of dat die ANC ooit \u2018n nederlaag by die stembus bloot gedwe\u00eb sal aanvaar.<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" align=\"justify\">\u00a0<span style=\"font-family: Arial;\">Die massamoordenaar en Russiese diktator, Joe Stalin, wat ook steeds, en nie om dowe neute nie, \u2018n held vir baie binne die ANC is, het dit reeds in die 1920s raak opgesom: \u201cDis onbelangrik wie gaan stem, of hoe mense stem. Dit is wel baie belangrik wie die stemme gaan tel, en hoe daardie stemme getel word.\u201d<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" align=\"justify\"><span style=\"font-family: Arial;\">Mugabe en sy trawante het bloot Stalin se woorde ter harte geneem.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" align=\"justify\"><span style=\"font-family: Arial;\">Selfs al aanvaar mens dat daar wydverspreide knoeiery voorgekom het, is dit eweneens so dat Mugabe tog \u2018n beduidende steunbasis in Zimbabwe se landelike kiesafdelings het, en selfs die linkse media in Suid-Afrika gee hom daaroor gelyk. Selfs sonder die spookkiesers en duplikate op die kieserslys, is daar dus miljoene Zimbabwi\u00ebrs wat willens en wetens vir die Zanu-PF gestem het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" align=\"justify\"><span style=\"font-family: Arial;\">Dit is ook opmerklik dat Morgan Tsvangirai se MDC steeds willens en wetens aan die verkiesing deelgeneem het, al mor hulle nou oor die uitslag daarvan. In die proses het die MDC die ganse petalje gelegitimeer, nes blankes in Suid-Afrika die wanfunksionele Guptatopiese kiesstelsel legitimeer deur daaraan te wil deelneem.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" align=\"justify\"><span style=\"font-family: Arial;\">Dus: Miljoene Zimbabwi\u00ebrs, volgens die amptelike uitslag naastenby twee uit drie van hulle (\u2018n syfer wat kennelik minder sou wees, as mens die geknoeiery in ag neem) maar nog steeds \u2018n groot aantal kiesers, stem vrywillig vir die Zanu-PF. \u2018n Inflasiekoers wat teen dieselfde tempo toegeneem het as wat Suid-Afrikaanse rugbyspelers oorsee vlug, en die Zim-dollar minder werd gemaak het as die papier waarop dit gedruk is, die moord op 20 000 Matabeles, \u2018n mislukte grondroofprogram, en die gevolglike grootskseepse ellende, pla hierdie mense dus klaarblyklik nie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" align=\"justify\"><span style=\"font-family: Arial;\">Dit is gevolglik voor-die-hand-liggend dat hulle dit in der waarheid geniet om te krepeer, en een of ander masochistiese genot daaruit put wanneer hul familielede van die honger omkom.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" align=\"justify\"><span style=\"font-family: Arial;\">So nie, sou hulle immers ook gemaak het soos hulle onder die Ian Smith-regering gemaak het, en die wapen opgeneem het teen Mugabe, as Mugabe dan wel hul stemme gesteel het. Tydens die Smith-regering was daar egter geen sprake van hiperinflasie nie, en het Rhodesi\u00eb inteendeel bekend gestaan as die broodmandjie van Suidelike Afrika. Nietemin was dit nie goed genoeg vir die Zimbabwi\u00ebrs nie. Indien hulle dan nie die wapen opneem nie, sou Morgan Tsvangirai dan minstens, soos Lech Walesa in die destydse Poolse skeepswerwe, massa-onluste en stakings uitgeroep het, en Zimbabwe onregeerbaar gemaak het, n\u00e1dat die geknoeiery op die lappe gekom het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" align=\"justify\"><span style=\"font-family: Arial;\">Niks van die aard gebeur egter nie. Daar is geen sprake van \u2018n guerrilla-oorlog soos daar destyds teen Ian Smith gevoer is nie. Dis skynbaar heeltemal in die haak om in \u2018n disintegrerende land te woon, met wydverspreide hongersnood, net solank die oorsaak van die disintegrasie \u2018n swart terreurbeweging is. Selfs die amptelike opposisie neem vir lief daarmee.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" align=\"justify\"><span style=\"font-family: Arial;\">Daar is weer eens slegs een gevolgtrekking wat mens kan maak uit die feit dat die Zimbabwi\u00ebrs eenvoudig weier om hulself te help. Hulle h\u00f3\u00fa daarvan om te krepeer. Geen Zimbabwi\u00ebr wat nie die wapen opneem, of dan ten minste burgerlike ongehoorsaamheid teenoor die Zanu-PF pleeg, is een snars simpatie werd nie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" align=\"justify\"><span style=\"font-family: Arial;\">Mense kry die regering wat hulle verdien. N\u00earens is dit meer waar as in Zimbabwe nie.<\/span><\/p>\n<p>[followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Manfred Delport [followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;] Al wat \u2018n koerant en radiostasie is, is buite hulself met vertontwaardiging oor hoe Robert Mugabe die pas afgelope verkiesing in Zimbabwe glo &#8220;gesteel&#8221; het. Ek moet tog vra: Het enige iemand iets anders verwag van \u2018n terroris aan die hoof van die Zanu-PF, wat steeds bloot [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":15429,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[150,10],"tags":[11175,6501,6291,6034,2251],"class_list":["post-15828","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c162-manfred-delport","category-rubrieke","tag-hiperinflasie","tag-hongersnood","tag-morgan-tsvangirai","tag-robert-mugabe","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15828","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15828"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15828\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15429"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15828"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15828"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15828"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}