{"id":15819,"date":"2013-08-05T08:28:09","date_gmt":"2013-08-05T08:28:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=15819"},"modified":"2013-08-05T08:29:13","modified_gmt":"2013-08-05T08:29:13","slug":"gedenkdiens-vir-polisieslagoffer-van-kaapse-bendegeweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=15819","title":{"rendered":"Gedenkdiens vir polisieslagoffers van Kaapse bendegeweld"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/drugsct.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-15820\" alt=\"drugsct\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/drugsct.jpg\" width=\"300\" height=\"168\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/drugsct.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/drugsct-70x40.jpg 70w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>&#8216;n Gedenkdiens sal Maandag in Kaapstad gehou word vir die vier polisielede wat in die jongste voorvalle van bendegeweld in die Kaapse Skiereiland doodgeskiet is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog &#8216;n polisielid is steeds in die hospitaal. Die polisie s\u00ea verskeie leidrade word opgevolg om die skuldiges vas te trek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die heel jongste voorval is &#8216;n 34-jarige polisielid verlede week deur twee onbekende mans by sy huis in Montclair in Mitchellsplein afgemaai.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nasionale polisiekommissaris Riya Phiyega sal na verwagting &#8216;n krans by die Khayelitsha polisiestasie l\u00ea, waarna &#8216;n diens later in Kuilsrivier gehou sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister van polisie, Nathi Mthethwa, het vroe\u00ebr ges\u00ea die polisie oorweeg &#8216;n meesterplan om die dwelmprobleem op die Kaapse Vlakte te pak. Mthethwa s\u00ea Philippi is as &#8216;n loodsprojek aangewys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook ges\u00ea die Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, steun hom in die benadering, wat behels dat maatskaplike ontwikkeling, gesondheid, onderwys en die polisie in &#8216;n vennootskap saamwerk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthethwa s\u00ea hy is tevrede met die polisie se stryd teen dwelms in die Wes-Kaap, maar die ho\u00eb voorkoms van bendegeweld moet aandag kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie die minister of De Lille het verduidelik hoe die twee probleme geskei kan word nie, aangesien bendegeweld en dwelms nou verwant is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">De Lille se woordvoerder, Solly Malatsi, het bevestig dat die DA en ANC verlede maand in verband met die anti-dwelmveldtog oorleg geplaag het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea Mthethwa het ook ingestem om met die provinsiale regering oor die saak saam te werk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">President Jacob Zuma s\u00ea buitengewone ingrypings is nou nodig om bendebedrywighede te bekamp. Hy het op Botshabelo, oos van Bloemfontein gepraat as deel van die ANC se veldtog vir volgende jaar se algemene verkiesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die president s\u00ea bendelede wat gemeenskappe terroriseer is simbolies van &#8216;n ongesonde gemeenskap. Hy het slagoffers van bendegeweld in die gebied besoek en belowe om met die polisie te praat sodat stappe gedoen kan word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Gedenkdiens sal Maandag in Kaapstad gehou word vir die vier polisielede wat in die jongste voorvalle van bendegeweld in die Kaapse Skiereiland doodgeskiet is. Nog &#8216;n polisielid is steeds in die hospitaal. Die polisie s\u00ea verskeie leidrade word opgevolg om die skuldiges vas te trek. In die heel jongste voorval is &#8216;n 34-jarige polisielid &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=15819\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gedenkdiens vir polisieslagoffers van Kaapse bendegeweld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15820,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,7116,11166,7599,11172,4933,11170,11171,7095,8091,11167,11169,11168],"class_list":["post-15819","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-bendegeweld","tag-bruin-bendes","tag-da","tag-kaapse-vlakte","tag-kaapstad","tag-khayelitsha-polisiestasie","tag-minister-van-polisie","tag-nathi-mthethwa","tag-patricia-de-lille","tag-polisieslagoffers","tag-riya-phiyega","tag-solly-malatsi"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15819","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15819"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15819\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15820"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15819"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15819"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15819"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}