{"id":158,"date":"2007-02-25T07:34:53","date_gmt":"2007-02-25T07:34:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=158"},"modified":"2007-02-25T07:34:53","modified_gmt":"2007-02-25T07:34:53","slug":"suid-afrikaner-beskuldig-israel-van-apartheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=158","title":{"rendered":"Suid-Afrikaner beskuldig Israel van &#8216;apartheid&#8217;"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die verslag sit &lsquo;n hele lys van klagtes jeens die Joodse staat uiteen wat wissel van beperkinge op Palestynse bewegings, huise wat platgestoot word en voorkeurbehandeling wat aan Joodse setlaars op die Wesoewer gegee word.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Kan dit ernstig ontken word dat die doel van sulke optrede is om oorheersing deur een rassegroep &ndash; Jode &ndash; oor &lsquo;n ander rassegroep &ndash; Palestyne &ndash; tot stand te bring en te handhaaf, asook om hulle sistematies te onderdruk?&rdquo; skryf hy in die verslag.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Israel hou vol dat sy optrede bedoel is om Palestynse selfmoordbomme te verhoed, asook ander aanvalle wat meer as 1 000 Israeli&rsquo;s oor die afgelope ses jaar gedood het. Amptenare het ges&ecirc; dat geweld in 2000 uitgebreek het nadat Israel se voorstel verwerp is om die grootste gedeelte van die Wesoewer en Gaza in ruil vir vrede te verlaat.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Israel se ambassadeur in Gen&egrave;ve het Dugard gekritiseer omdat hy slegs die Joodse staat aanval.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Enige gevolgtrekkings wat hy mag maak is daarom fundamenteel skeef en opsetlik bevooroordeeld,&rdquo; het Yitzhak Levanon ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die verslag sal aanstaande maand by die Menseregteraad wat uit 47 nasies bestaan, voorgel&ecirc; word. Die nuwe liggaam is wyd gekritiseer &ndash; selfs deur die stigter, die vorige VN-sekretaris-generaal Kofi Annan &ndash; omdat slegs &lsquo;n enkele regering ter w&ecirc;reld, di&eacute; van Israel, oor beweerde vergrype uitgesonder word.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dugard se verslag beweer dat beide kante oorlogsmisdade gepleeg het, maar hy rig sy felste kritiek op Israel.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Dit is van toepassing op Palestyne wat Kwassam-vuurpyle in Israel inskiet; en soveel te meer op lede van die Israeli-weermag wat sulke misdade op &lsquo;n veel groter skaal gepleeg het,&rdquo; skryf hy.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dugard is in 2001 aangestel as &lsquo;n onbetaalde deskundige by die vorige VN-menseregtekommissie wat slegs oortredings van die Israeli-kant ondersoek het, wat Israel en die Verenigde State daartoe oorreed het om sy verslae as eensydig te verwerp. Israel het geweier om hom toe te laat om &lsquo;n feitesending ten opsigte van sy Gaza-offensief verlede somer te onderneem.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die vorige Amerikaanse president, Jimmy Carter, is verlede jaar gekritiseer weens die titel van sy mees onlangse boek oor die Israeli-Palestynse vredesproses, <em>Palestine: Peace not Apartheid.<\/em><\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die verwysing na apartheid het sekere Joodse leiers ontstel omdat dit skynbaar die Suid-Afrikaanse stelsel met Israel se behandeling van Palestyne gelykstel.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Carter het geantwoord dat sy gebruik van die term &ldquo;apartheid&rdquo; nie van toepassing was op omstandighede in Israel self nie, en dat hy verwys het na die begeerte van &lsquo;n minderheid Israeli&rsquo;s vir Palestynse grondgebied en die gevolglike gewelddadige onderdrukking van betogings.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">best free<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3895972\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Gen&egrave;ve &ndash; &lsquo;n onafhanklike verslag wat deur die Verenigde Nasies aangevra is, vergelyk Israel se optrede op die Wesoewer en Gazastrook met apartheid in Suid-Afrika &ndash; &lsquo;n aanklag wat snydende ontkennings van Israel ontlok het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Dugardsw.JPG\" width=\"141\" height=\"134\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">John Dugard<\/div>\n<\/div>\n<p>Die verslag is opgestel deur John Dugard, &lsquo;n Suid-Afrikaanse regsgeleerde wat voorheen aan die Universiteit van die Witwatersrand gedoseer het en oorspronklik aan Stellenbosch gestudeer het. Tans is Dugard die sogenaamde onafhanklike ondersoeker na die Israeli-Palestynse konflik vir die VN se Menseregteraad. Sy verslag sal eers aanstaande maand voorgel&ecirc; word, maar is reeds op di&eacute; liggaam se webwerf beskikbaar.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In die verslag s&ecirc; Dugard dat &ldquo;Israeli-wette en &ndash;praktyk in die (Palestynse gebiede) kom beslis ooreen met aspekte van apartheid&rdquo;.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,307],"class_list":["post-158","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-suid-afrikaner-beskuldig-israel-van-apartheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/158","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=158"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/158\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=158"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=158"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=158"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}