{"id":1572,"date":"2008-04-29T08:07:51","date_gmt":"2008-04-29T08:07:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1572"},"modified":"2008-04-29T08:07:51","modified_gmt":"2008-04-29T08:07:51","slug":"vryheidsdag-sonder-vryheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1572","title":{"rendered":"Vryheidsdag sonder vryheid"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Di&eacute; menings verskaf &#329; aanduiding van hoe min Suid-Afrika se mengelmoes inwoners omgee vir die dag wat by gebrek aan enige ander datum as nasionale dag beskou word. Veral in die Afrikanergemeenskap word die sogenaamde Vryheidsdag met onverskilligheid, sinisme en selfs vyandigheid beje&euml;n.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Vryheid sonder inhoud is geen vryheid nie. Hoewel Suid-Afrika oor &#329; liberaal-demokratiese grondwet beskik, word feitlik alle regte daarin daagliks geskend. Die reg op lewe, vryheid van assosiasie, vryheid van spraak, die reg om mens se eie taal en kultuur te gebruik, vryheid van diskriminasie op grond van ras of afkoms, dit alles bestaan net gedeeltelik of glad nie in die huidige Suid-Afrika nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dat die inwoners van Suid-Afrika so afsydig staan teenoor hul veronderstelde nasionale dag, is daarom nie verbasend nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dit sou meer sin maak om die dag geheel en al af te skaf en die verskillende volkere, nasies en etniese groepe wat die land bewoon toe te laat om hul eie nasionale dae te vier.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Vele Afrikaners voel steeds patrioties oor 31 Mei, die dag toe die Vrede van Vereeniging gesluit is, maar ook die datum waarop die Derde Republiek in 1961 uitgeroep is. Afrikaners behoort op di&eacute; dag bymekaar te kom om oor hul verlede en toekoms te besin. Dit kan selfs internasionaal deur Afrikaners wat tans regoor die aardbol versprei is, gevier word.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Terwyl Vryheidsdag in die vergetelheid versink as net nog &#329; dag van lae produktiwiteit in Suid-Afrika, kan die glorie van Republiekdag onder ons mense herleef.<\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.perfekta.ru\/news\/year_2017\/month_06\/samovyravnivayushchiesya_stroitelnye_smesi\/\">\u0441\u0430\u043c\u043e\u0432\u044b\u0440\u0430\u0432\u043d\u0438\u0432\u0430\u044e\u0449\u0438\u0435\u0441\u044f \u0441\u043c\u0435\u0441\u0438 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/2day.kh.ua\/4-dostijeniya-leta-v-kharkove\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&#329; Johannesburgse Engelstalige koerantgroep het oor die lang naweek &#329; meningsopname oor Vryheidsdag op hul webwerf geloop. Die vraag was: Het jy vry gevoel op Vryheidsdag?<\/span><\/p>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Meer as die helfte (58%) het &ldquo;nee&rdquo; geantwoord, terwyl 31% se reaksie was: &ldquo;wie gee om?&rdquo; Slegs 11% van respondente het &ldquo;ja&rdquo; geantwoord.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[184,21093,1497],"class_list":["post-1572","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-kommentaar","tag-s7-menings","tag-vryheidsdag-sonder-vryheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1572","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1572"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1572\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1572"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1572"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1572"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}