{"id":15654,"date":"2013-08-01T06:27:28","date_gmt":"2013-08-01T06:27:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=15654"},"modified":"2013-08-01T06:27:28","modified_gmt":"2013-08-01T06:27:28","slug":"pretoriase-man-skiet-aanvaller-dood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=15654","title":{"rendered":"Pretoriase man skiet aanvaller dood"},"content":{"rendered":"<p class=\"teaser\" style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/rooihuiskraal.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-15655\" alt=\"rooihuiskraal\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/rooihuiskraal.jpg\" width=\"300\" height=\"242\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/rooihuiskraal.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/rooihuiskraal-148x119.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/rooihuiskraal-31x25.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/rooihuiskraal-38x31.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/rooihuiskraal-267x215.jpg 267w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>&#8216;n Vermeende rower is Dinsdagaand in Rooihuiskraal, Pretoria, doodgeskiet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<div class=\"rating\" style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<div class=\"copy\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Skote het Dinsdagaand in Rooihuiskraal afgegaan toe \u2019n man glo \u2018n vermeende rower in selfverdediging doodgeskiet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 man, Karel Liebenberg, het na bewering die vermeende rower voor sy huis doodgeskiet nadat \u2019n vuurwapen op hom gerig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met die aankoms vroe\u00ebr by hul huis, het Liebenberg uit sy voertuig geklim om die veiligheidshek en motorhuisdeur oop te maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Oomblik daarna het hy opgemerk dat \u2019n silwer-grys Subaru sonder \u2019n nommerplaat agter hulle voertuig stilgehou het. Die voertuig het vir hom verdag voorgekom en hy het sy gelisensieerde vuurwapen uitgehaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Passasier het regs agter uit die voertuig geklim en \u2019n vuurwapen op Liebenberg gerig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Liebenberg se prokureur, Peet du Plessis, is Liebenberg die hoof van die plaaslike blokwag en daarom dra hy ten alle tye \u2019n vuurwapen by hom. Weens vrees dat sy lewe in gevaar was, het hy twee skote op die verdagte gevuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Du Plessis het die bure en Liebenberg se vrou verskeie skote gehoor wat afgevuur is, wat moontlik kan aandui dat di\u00e9 33-jarige verdagte teruggeskiet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verdagte is raak geskiet en die ander verdagtes in die voertuig het van die toneel gevlug.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Liebenberg het dadelik die polisie ontbied. Met Sersant Michiel Roos se aankoms op die toneel het die verdagte nog geleef en Roos het die mediese dienste ontbied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van mediese sorg, is die verdagte op die toneel dood verklaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie egpaar is nog in skok en erg getraumatiseer,\u201d het Du Plessis aan <em>Looklocal<\/em> ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy wou nie verdere kommentaar lewer totdat die verslae afgehandel is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Generaal-Majoor Tommy Mthombeni was die reeksnommer van die oorledene se vuurwapen afgeskuur en elf rondtes van ammunisie is in die wapen gevind waarvan een patroon reeds in die kamer gel\u00ea het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthombeni het bevestig dat \u2019n saak van poging tot kaping deur die polisie ondersoek sal word. \u2019n Geregtelike doodsondersoek sal ook gedoen word. &#8211; looklocal.co.za<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Vermeende rower is Dinsdagaand in Rooihuiskraal, Pretoria, doodgeskiet. Skote het Dinsdagaand in Rooihuiskraal afgegaan toe \u2019n man glo \u2018n vermeende rower in selfverdediging doodgeskiet het. Di\u00e9 man, Karel Liebenberg, het na bewering die vermeende rower voor sy huis doodgeskiet nadat \u2019n vuurwapen op hom gerig is. Met die aankoms vroe\u00ebr by hul huis, het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=15654\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pretoriase man skiet aanvaller dood&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15655,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[11030,11031,11032,11033,218,753,11029,10851,5169],"class_list":["post-15654","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-aanvalle","tag-blokwag","tag-buurtwag","tag-huisbraak","tag-misdaad","tag-pretoria","tag-rooihuiskraal","tag-rowers","tag-sapd"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15654","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15654"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15654\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15655"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15654"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15654"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15654"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}