{"id":1561,"date":"2008-04-25T13:52:49","date_gmt":"2008-04-25T13:52:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1561"},"modified":"2008-04-25T13:52:49","modified_gmt":"2008-04-25T13:52:49","slug":"onreg-van-die-verlede-volgens-skoolhandboeke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1561","title":{"rendered":"&#8216;Onreg van die verlede&#8217;, volgens skoolhandboeke"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die volgende uittreksels het ek gekry uit &ldquo; Shuters Economic and Management Sciences&rdquo; for Grade 8 wat gedurende 2000 uitgegee is:<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\">&nbsp;<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/taalhandboek4.jpg\" width=\"450\" height=\"625\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<p style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\">Die volgende hoofstuk gaan oor &ldquo;South African economics today&rdquo; waarin geskryf word dat die ekonomie baie verander het sedert 1994 en dat die doel van die huidige regering is om aan die behoeftes te voorsien van al die mense in die land &ndash; nie net aan &rsquo;n sekere hoeveelheid mense nie. Daar word verder geskryf dat daar &rsquo;n nuwe wet &ldquo;the Basic Conditions of Employment Act&rdquo; ingestel is om al die werknemers gelyk te behandel en dat &ldquo;Affirmative Action&rdquo; die wanbelans van die verlede gaan aanspreek.<\/p>\n<p style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: center; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/taalhandboek2.jpg\" width=\"500\" height=\"371\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Kernbegrippe van die ekonomie&#8230;<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span> <\/p>\n<p style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\">Daar word spesifiek melding gemaak van organisasies soos ESKOM en YSKOR wat geprivatiseer gaan word en dat die huidige regering meer neig tot &rsquo;n kapitalistiese sisteem.<\/p>\n<p style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\">In &rsquo;n Engelse taalhandboek wat in 1999 gepublseer is, word die energiekisis alreeds bespreek en word pertinent genoem dat bepaal kan word dat gas- en oliereserwes uitgeput sal wees teen die middel van die 21ste eeu terwyl steenkool &rsquo;n bietjie langer sal hou.<\/p>\n<p style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\">&rsquo;n Verslag is ook in di&eacute; verband aan die huidige regering geskryf gedurende 1997\/8. Waar was die beplanning van die wonderlike regering? En wat beteken die stelling nou: &ldquo;If you fail to plan, you plan to fail&rdquo; wat in die skoolhandboek uitgebasuin word? Wat vertel die nuwe eienaars van Eskom aan hulle kinders wat hulle werk verloor vanwe&euml; die gedurige &ldquo;beurtkrag&rdquo; wat produksie kniehalter en wat vertel hulle aan die families van mense wat op die operasietafel sterf as gevolg van &ldquo;beurtkrag&rdquo;? Vir my en vele ander mense dui dit nie op goeie beplanning nie en noudat die skade gedoen is en baie mense met hul vaardighede uit die land is as gevolg van &ldquo;Affirmative Action&rdquo;, wil die regering nou buitelanders (natuurlik blankes) &ldquo;invoer&rdquo; om die wonderlike beplannende regering se aftakeling van Suid-Afrika te probeer stopsit omdat blank en swart nou saam swaarkry.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Wat die swartmense moet besef, is dat die aanleer van sekere vaardighede baie jare van harde werk en soms baie jare van studie verg. So &rsquo;n ruk terug praat ek met &rsquo;n jong swart vrou wat graag baie geld wil verdien, maar wat nie&nbsp; lus is om te studeer om dit te kan bereik nie, omdat studie &ldquo;tydrowend&rdquo; is.<br \/><\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In &rsquo;n verdere stuk sal ek aandag gee aan hoe &ldquo;Apartheid&rdquo; in die Engelse taalhandboeke aan kinders in die laerskool aangebied word.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.masters19.ru\/sozdanie-relefnoj-kartiny-shpaklevkoj\/\">\u043a\u0430\u0440\u0442\u0438\u043d\u044b \u0438\u0437 \u0448\u043f\u0430\u043a\u043b\u0435\u0432\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/vulyk_16_128\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/taalhandboek1b.jpg\" width=\"300\" height=\"139\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">So leer mens Engels&#8230;<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Ek het so &rsquo;n ruk terug met &rsquo;n onderwyseres van die plaaslike laerskool gepraat wat genoem het dat hulle verskeie boeke in die biblioteek het waarvan hulle onslae wil raak. By verdere ondersoek, het ek gevind dat die meerderheid van die boeke Engelse taalhandboeke is wat deur verskillende uitgewers gepuliseer is vir die nuwe kurrikulum of Uitkomsgerigte Onderwys (Kurrikulum 2005). Ek het &rsquo;n klomp van die boeke gaan haal met die doel om my Engels te verbeter. Die spesifieke laerskool was &rsquo;n goeie blanke laerskool wat in die bestek van 4 jaar verander het in &rsquo;n swart skool met die gevolg dat die blanke ouers hul kinders elders geneem het omdat die standaard geweldig verswak het.<\/p>\n<p style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\" align=\"justify\">Wat ek egter nie weet nie of nie van bewus is nie, is of die skrywers bepaalde inligting in boeke plaas wat bedoel is vir blanke en swart kinders &ndash; ek was onder die indruk dat ons nou in &rsquo;n demokratiese land bly met al die kinders wat dieselfde kurrikulum volg. Wel, dit&nbsp; wil voorkom asof ek verkeerd was.<\/p>\n<p style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\" align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: center; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/taalhandboek3.jpg\" width=\"400\" height=\"92\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">S? nou mooi agter my aan, kinders&#8230;<\/div>\n<\/div>\n<p>&nbsp;<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,1483],"class_list":["post-1561","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-die-ongeregtigheid-van-die-verlede-soos-weerspiel-word-in-skoolhandboeke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1561","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1561"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1561\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1561"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1561"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1561"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}