{"id":155,"date":"2007-02-24T09:25:26","date_gmt":"2007-02-24T09:25:26","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=155"},"modified":"2007-02-24T09:25:26","modified_gmt":"2007-02-24T09:25:26","slug":"afrikaanse-skole-reeds-50-te-min","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=155","title":{"rendered":"Afrikaanse skole &#8216;reeds 50% te min&#8217;"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Die navorsing het ook getoon dat daar reeds &lsquo;n tekort van 50% Afrikaanse skole in sowat ses provinsies, met inagname van die getalle van Afrikaanse leerders in daardie provinsies, is. Dit is vanwe&euml; hierdie tendense dat die proses stelselmatig alle Afrikaanse skole na Engelsmedium transformeer. Die genoemde navorsingstuk is op aanvraag by TABOK beskikbaar. Dit verteenwoordig verdere bewys dat dit slegs voorheen blanke model-C Afrikaanse skole is wat landswyd aan hierdie druk blootgestel word.<\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Volgens TABOK, &quot;toon hierdie navorsing, die optrede van die Onderwysdepartement se amptenare en in besonder die Minister se toetrede tot Ermelo-ho&euml;rskool se geval, &lsquo;n onomwonde kleur van etniese dikriminasie teen die etos van die Afrikaner, asook die miskenning van sy grondwetlike regte om sy eie taal, kultuur en godsdiens binne eie onderwys- sowel as ander kulturele- en godsdienstige instellings te behou. Hierdie regte is verskans in die RSA Grondwet, sowel as die internasionale reg onder die bepaalde definisie van die regte van etniese, kulturele, taal- en godsdienstige minderheidsgroepe, waarvan die Afrikaner by uitstek een is. Dit is nie net taalbeleid en magte van beheerliggame wat ter sprake is nie, maar die totale omvang van al die genoemde regte.&quot;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/diagnosticheskoe_oborudovanie\/\">\u043f\u0440\u0438\u0431\u043e\u0440 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0438\u0430\u0433\u043d\u043e\u0441\u0442\u0438\u043a\u0438 \u0430\u0432\u0442\u043e \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0441\u043a\u043e\u0439 \u043e\u0431\u043b\u0430\u0441\u0442\u0438<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\">Volgens die onderwysvereniging TABOK bestaan daar reeds &#8216;n tekort aan Afrikaanse skole van 50%. Resultate van omvattende navorsing wat vir TABOK gedurende 2006 gedoen is, het getoon dat skole wat na parallelmedium oorskakel, wel deur &lsquo;n geforseerde proses gaan waar die oorwig van getalle die instellings deur die dubbelmediumstadium na Engels-enkelmedium binne &lsquo;n redelike tyd voer. <\/p>\n<p align=\"justify\">Dit bevestig ook dat die bestaande etos van die skool onomwonde deur die afdwing van &#8216;n ander taalmedium verander. <\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[175,305,21089],"class_list":["post-155","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afrikaanse-nuus","tag-afrikaanse-skole-reeds-50-te-min","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/155","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=155"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/155\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=155"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=155"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=155"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}