{"id":15493,"date":"2013-07-29T06:45:42","date_gmt":"2013-07-29T06:45:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=15493"},"modified":"2013-07-29T06:45:42","modified_gmt":"2013-07-29T06:45:42","slug":"vavi-smsse-onthul-joviale-verhouding-met-verkragte-vrou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=15493","title":{"rendered":"Vavi: SMS&#8217;se onthul joviale verhouding met &#8216;verkragte&#8217; vrou"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_15494\" aria-describedby=\"caption-attachment-15494\" style=\"width: 275px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/vavi.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-15494\" alt=\"Vavi\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/vavi.jpg\" width=\"275\" height=\"183\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-15494\" class=\"wp-caption-text\">Vavi<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vrou wat Cosatu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi van verkragting beskuldig sal haar storie vertel by die federasie se interne proses oor die aangeleentheid.<\/p>\n<p>Die jongste verwikkeling is deel van &#8216;n reeks kwessies wat die druk op Vavi verhoog om af te sien van sy amp.<\/p>\n<p>Verlede week is Vavi weer deur sy vyande in die vakbondfederasie daarvan beskuldig dat hy nie die belange van die werkersklas op die hart dra nie, dat hy hulle in die steek laat sy deur sy samewerking met die ANC-leierskap en dat hy die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party wil kalmeer.<\/p>\n<p>In &#8216;n voorlegging aan die kommissie van ondersoek ingestel sedert verskeie aantygings teen Vavi gebring is deur die leiers van Cosatu-affiliasies &#8211; onder andere sy president, Sdumo Dlamini, sy adjunk-president, Zingisa Losi, die sekretaris-generaal van die Nasionale onderwys, gesondheid en Allied Workers&#8217; Union, Fikile Majola, en die sekretaris-generaal van die Nasionale Unie van Mynwerkers, Frans Baleni &#8211; wys hulle op sy &#8220;regse neigings&#8221; deur af te wyk van Cosatu-resolusies.<\/p>\n<p>Die 26-jarige werknemer van Cosatu het Vavi intussen daarvan beskuldig dat hy haar verkrag het in Januarie vanjaar.<\/p>\n<p>Die vrou het &#8216;n klag by Cosatu gel\u00ea en daarna R2 miljoen van Vavi en sy vrou ge\u00ebis in ruil daarvoor om nie &#8216;n kriminele klag te l\u00ea nie. Vavi het sedertdien &#8216;n klag van afpersing teen die vrou gel\u00ea.<\/p>\n<p>Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika (Numsa) se KwaZulu-Natal-tak was die eerste organisasie om uit te kom ter ondersteuning van Vavi. Numsa het ges\u00ea dat die verkragtingbewering teen Vavi polities gemotiveer is.<\/p>\n<p>&#8220;Hierdie jongste verkragtingbewering kan nie losgemaak van die giftige, kwaadwillige en goed berekende politieke offensief gemik op die vernietiging van kameraad Vavi se politieke integriteit en aansien in die samelewing nie,&#8221; het Numsa se plaaslike sekretaris Mbuso Ngubane in &#8216;n verklaring ges\u00ea. Hy het ges\u00ea die unie is &#8220;ten volle agter&#8221; Vavi.<\/p>\n<p>Die Azanian People&#8217;s Organisation het ook hul kommer uitgespreek oor of die bewerings binne die regerende alliansie as &#8216;n wapen gebruik word om Vavi te verswak in sy standpunte teen knoeiery en wanadministrasie in die land.<\/p>\n<p>Vavi, in &#8216;n verklaring Saterdag, het erken dat hy &#8216;n verhouding met die vrou gehad het. Hy het daarop aangedring dat die seks met haar instemming plaasgevind het. In &#8216;n reeks SMS-boodskappe tussen Vavi en die vrou, was daar geen tekens van woede teenoor Vavi n\u00e1 die beweerde voorval in Januarie nie.<\/p>\n<p>Die SMS&#8217;e onthul tewens &#8216;n joviale verhouding tussen die twee. In Junie, het onbekende mense haar genader en probeer dwing om te beweer dat Vavi haar seergemaak het.<\/p>\n<p>Die vrou beweer sy is R1-miljoen aangebied om so &#8216;n verklaring te maak en die gerusstelling gegee dat sy beskerm sal word. Op 11 Junie het sy aan Vavi ge-SMS: &#8220;Ek het slapelose nagte as gevolg hiervan, mense wat my wil dwing om s\u00ea dat jy my seergemaak het, wat inligting wil h\u00ea van my, ek dink nie ek wil meer werk by Cosatu nie &#8230; dit is alles te veel vir my. Ek kan nie, dit is &#8216;n siek w\u00eareld van politiek.&#8221;<\/p>\n<p>Op dieselfde dag, het haar man egter getwiet, &#8220;Zwelinzima jy is &#8216;n fokken hond&#8221; en Vavi later as &#8216;n verkragter beskryf.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vrou wat Cosatu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi van verkragting beskuldig sal haar storie vertel by die federasie se interne proses oor die aangeleentheid. Die jongste verwikkeling is deel van &#8216;n reeks kwessies wat die druk op Vavi verhoog om af te sien van sy amp. Verlede week is Vavi weer deur sy vyande in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=15493\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vavi: SMS&#8217;se onthul joviale verhouding met &#8216;verkragte&#8217; vrou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15494,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[801,10951,10950,9950],"class_list":["post-15493","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-cosatu-kritiseer-die-kabinet","tag-vakbondfederasie","tag-verkragtingsaak","tag-zwelinzima-vavi"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15493","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15493"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15493\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15494"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15493"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15493"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15493"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}