{"id":15354,"date":"2013-07-26T05:30:36","date_gmt":"2013-07-26T05:30:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=15354"},"modified":"2013-07-26T05:52:11","modified_gmt":"2013-07-26T05:52:11","slug":"tlokwe-uitspraak-maandag-gelewer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=15354","title":{"rendered":"Tlokwe-uitspraak Maandag gelewer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/tlokwe.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-15355\" alt=\"tlokwe\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/tlokwe.jpg\" width=\"256\" height=\"192\" \/><\/a>Uitspraak sal Maandag gelewer word in &#8216;n aansoek om &#8216;n raadsvergadering nietig te verklaar waarin die burgemeester van Tlokwe &#8211; Maphetle Maphetle &#8211; uit sy amp verwyder is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitspraak in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria is Dinsdag uitgestel. Die DA-raadslid &#8211; Annette Combrink &#8211; is aan die begin van die maand vir die tweede keer sedert November as die burgemeester in die munisipaliteit aangewys, wat Potchefstroom insluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tugkomitee van die ANC in Noordwes het die volgende dag 14 raadslede geskors en wil die vergadering waarop Combrinck gekies is, ongeldig verklaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het die die saak oor wie die regmatige burgemeester van die Tlokwe munisipaliteit in Potchefstroom is, onbepaald uitgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het aangevoer dat die raadsvergadering waar Maphetle Maphetle as burgemeester uit sy amp verwyder is en vervang is deur die DA se Annette Combrinck, onwettig was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party het intussen 14 raadslede geskors wat gehelp het om Combrinck as burgemeester te verkies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se provinsiale woordvoerder, Kenny Morolong s\u00ea hulle sal steeds hulle hoop in die regstelsel te plaas. Die regter het die DA en die ANC vroe\u00ebr gewaarsku om nie staatsfondse te mors op hulle politieke stryd nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die onafhanklike verkiesingskommissie in Noordwes het die datums vir tussenverkiesings in die Tlokwe munisipaliteit bekend gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is 14 vakante poste in die munisipaliteit nadat die 14 ANC raadslede geskors is. Dr Tumelontle Thiba van die OVK s\u00ea die tussenverkiesings sal op 7 Augustus en 18 September gehou word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Openbare verhoor deur Noordwes se staande komitee oor openbare rekeninge is Donderdag ontwrig n\u00e1 die voorsitter, Patrick Chauke, verwys het na Maphetle Maphetle as die burgemeester van Tlokwe.<\/p>\n<p>Die verhoor, wat handel oor \u2019n forensiese ondersoek verslag waarin Maphetle en lede van sy burgemeesterskomitee betrek word, kon nie verby die aanvanklike vraag van wie die munisipale bestuurder in Tlokwe is, vorder nie.<\/p>\n<p>Die verwysing na Maphetle as die uitvoerende burgemeester het gelei tot uitbarstings deur lede van die publiek, sowel as verskeie geskorsde voormalige ANC-raadslede. RSG\/OFM<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Uitspraak sal Maandag gelewer word in &#8216;n aansoek om &#8216;n raadsvergadering nietig te verklaar waarin die burgemeester van Tlokwe &#8211; Maphetle Maphetle &#8211; uit sy amp verwyder is. Die uitspraak in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria is Dinsdag uitgestel. Die DA-raadslid &#8211; Annette Combrink &#8211; is aan die begin van die maand vir die tweede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=15354\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tlokwe-uitspraak Maandag gelewer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15355,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[10753,7599,10859,8672,10752],"class_list":["post-15354","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-annette-combrink","tag-da","tag-maphetle-maphetle","tag-potchefstroom","tag-tlokwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15354","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15354"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15354\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15355"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15354"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15354"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15354"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}