{"id":1525,"date":"2008-04-21T08:14:58","date_gmt":"2008-04-21T08:14:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1525"},"modified":"2008-04-21T08:14:58","modified_gmt":"2008-04-21T08:14:58","slug":"jaap-marais-was-reg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1525","title":{"rendered":"Jaap Marais was reg"},"content":{"rendered":"<p style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\">Dit is vir my baie interessant dat u en ander besig is om alles te beaam wat &#39;n groot politieke denker en ware heer (mnr. Jaap Marais) jare gelede voorspel het.&nbsp; Ten tyde van sy waarskuwings het die misleide Afrikanerstemvee (90 % of meer) egter verkies om hom met tamaties en eiers te gooi.&nbsp; Hierdie artikels wat met soveel venyn en hoon na hom geslinger was, ontplof nou in die 90% se gesigte, kry vir julle!&nbsp;&nbsp; Net jammer die nie-stemvee moet nou saam met hulle in die gemors deel.&nbsp;&nbsp; Aan die ander kant ons doen dit graag want dit begin vir my lyk of hierdie skepping van die NP (dr. Roodt waar was u?) nou die ou volkie se o&euml; oopmaak, werklik &#39;n heuglike gebeurtenis alhoewel bietjie laat, maar liewer laat as nooit.<\/p>\n<p style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\">Ek wil nie spog nie (eintlik lieg ek nou) maar lees weer my brief (Mugabe se Chinese kaart) wat op 19 Augustus 2007 geskryf is.&nbsp; Mugabe het die Chinese trekkers toe geskenk soos my vriend James voorspel het.&nbsp;&nbsp; Vir u gerief haal ek die laaste paragraaf aan: <\/p>\n<p style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\">&quot;Aan die ander kant, indien die poging (hierbo genoem) van die&nbsp; IMF en die WB om Zimbabwe onder die ekonomiese invloedsfeer van Big Brother (VSA en sy bondgenote) in te trek misluk, sal Big Brother, indien Suider-Afrika van strategiese belang vir hulle is, in hul strewe na w&ecirc;reldoorheersing (op bevel van hul base), tot optrede in Zimbabwe&nbsp; gedwing word.&nbsp; Dit sal dus nie verbaas as Big Brother skielik &lsquo;n belangstelling in die skending van menseregte in Zimbabwe openbaar en &lsquo;n &lsquo;Irak&rsquo; op Mugabe trek nie.&quot;&nbsp; (Pieter Oosthuisen op RSG berig dat daar Engelse en Australiese soldate in Botswana saamgetrek is om &quot;bystand te verleen indien nodig&quot;, verder is daar VSA soldate in Madagaskar opgemerk.&nbsp;&nbsp; Dit lyk so al of oom Siener se dinge in plek begin kom.&nbsp;&nbsp; Chaos in SA (rasse- en stamoorlog), dan gryp &#39;n oorsese mag in, herstel orde en handig die regering aan FW en sy trawante oor.&nbsp; Vergesog?&nbsp;&nbsp; Moenie weer dieselfde fout as met oorlede mnr. Marais maak nie.&nbsp; <\/p>\n<p style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\">Nou ja, sommige mense het net meer insig as ander maar ek moet bys&ecirc; &lsquo;n sekere mate van kennis is nodig dan hoef mens nie &#39;n profeet te wees om die toekoms te voorspel nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal small\">Nota van die redakteur: Jammer oor die probleem met ons kommentaarstelsel onderaan berigte. Die beste is om in die kassie wat s&ecirc; &quot;Onthou my&quot; te klik as mens op die voorblad links aanteken, dan is daar gewoonlik nie probleme as mens die kommentaar wil plaas nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casino games uk<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/podrobnosti.ua\/2017855-prokuror-harkova-uvolilsja-po-sobstvennomu-zhelaniju.html\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ek het probeer om kommentaar op HJF se bydrae <a href=\"http:\/\/www.praag.org\/mambo\/index.php?option=com_content&amp;task=view&amp;id=1568&amp;Itemid=45\" target=\"_blank\">Zim, ANC wil blankes uitjaag<\/a> te lewer.&nbsp; Drie probeerslae het dieselfde gevolg gehad: &quot;document processing stopped due to suspicious activities&quot;.&nbsp; Nou moet ek dit noodgedwonge&nbsp; as &lsquo;n brief deurstuur. Wat HJF se bydrae betref, is hy waarskynlik reg.&nbsp;&nbsp; Indien u die boeke &quot;None dare call it conspiracy&quot;, &quot;Pawns in the Game&quot; en nog vele ander soortgelyke boeke lees, sal u alles beter verstaan.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,1444],"class_list":["post-1525","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-jaap-marais-was-reg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1525","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1525"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1525\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1525"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1525"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1525"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}