{"id":15245,"date":"2013-07-24T09:22:01","date_gmt":"2013-07-24T09:22:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=15245"},"modified":"2013-07-24T17:17:46","modified_gmt":"2013-07-24T17:17:46","slug":"kongolees-duik-op-in-sa-vloot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=15245","title":{"rendered":"Kongolees duik op in SA vloot"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/sanavy.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-15246\" alt=\"sanavy\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/sanavy-300x168.jpg\" width=\"300\" height=\"168\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/sanavy-300x168.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/sanavy-70x40.jpg 70w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/sanavy.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Die Nasionale Weermag het bewerings verwerp dat hy doelbewus beplan het om &#8216;n buitelander te werf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse Veiligheidsmagte-unie (SASFU) het sy skok uitgespreek dat &#8216;n Kongolese burger in die geledere van die SANW dien in die elite duikbootvloot van die SA Vloot. Dit is teen die agtergrond van &#8216;n ho\u00eb werkloosheidsyfer onder die jeug en die xenofobiese aanvalle het die unie in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die indiensneming van buitelanders in die SANW is &#8216;n bedreiging vir nasionale veiligheid want dit het &#8216;n potensiaal dat infiltrasie deur buitelanders bevorder word in die leierskap van die SANW en kan dalk selfs tot &#8216;n staatsgreep lei teen die demokraties verkose regering van Suid-Afrika.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die unie het &#8216;n beroep op pres. Zuma en die Kabinet gedoen om die Vloot te beskerm, &#8220;beide struktureel en filosofies om die identiteit van &#8216;n soewereine en demokratiese staat te bewaar en Suid-Afrika se vrede met sy bure te waarborg&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die buitelander is gekoppel aan magte wat vir en teen die Kabila-regering is, wat uiters problematies is, het die unie gewaarsku.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Weermag het ontken dat die Kongolese burger reeds aan boord van &#8216;n Vlootduikboot diens doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Weermag het gereageer op opmerkings deur die Suid-Afrikaanse Veiligheidsmagte -Unie, SASFU, wat die werwing van die Kongolees skerp veroordeel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Weermag s\u00ea die Kongolese burger se ouers woon in Suid-Afrika en hulle beskik oor Suid-Afrikaanse ID-dokumente en &#8216;n verblyfpermit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens RSG se redaksie het die Weermag ges\u00ea die seun was tydens &#8216;n werwingsproses by &#8216;n ho\u00ebrskool in KwaZulu-Natal deel van &#8216;n groep leerders wat gewerf is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die leerder het ook ander toetse geslaag waarna daar vasgestel is dat hy nie &#8216;n Suid-Afrikaanse burger is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar word tans stappe gedoen dat hy hom as kandidaat onttrek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nasionale Weermag het bewerings verwerp dat hy doelbewus beplan het om &#8216;n buitelander te werf. Die Suid-Afrikaanse Veiligheidsmagte-unie (SASFU) het sy skok uitgespreek dat &#8216;n Kongolese burger in die geledere van die SANW dien in die elite duikbootvloot van die SA Vloot. Dit is teen die agtergrond van &#8216;n ho\u00eb werkloosheidsyfer onder die jeug &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=15245\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kongolees duik op in SA vloot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15246,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10796,7928,10795,6258,10797],"class_list":["post-15245","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-binnelandse-veiligheid","tag-drk","tag-sa-vloot","tag-sanw","tag-sasfu"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15245","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15245"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15245\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15246"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15245"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15245"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15245"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}