{"id":15205,"date":"2013-07-24T05:58:19","date_gmt":"2013-07-24T05:58:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=15205"},"modified":"2013-07-24T16:04:30","modified_gmt":"2013-07-24T16:04:30","slug":"terugkeer-na-sa-betaal-eers-boete-aan-mediese-fonds","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=15205","title":{"rendered":"Terugkeer na SA? Betaal eers boete aan mediese fonds"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><em><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/montypython.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-15206\" alt=\"montypython\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/montypython.jpg\" width=\"220\" height=\"220\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/montypython.jpg 220w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/montypython-150x150.jpg 150w\" sizes=\"auto, (max-width: 220px) 85vw, 220px\" \/><\/a>Deur Rhynie Greeff. <\/em>Daar is \u0149 staatsgedrewe boodskap aan Suid-Afrikaners oorsee reg vanuit die Parlement: Bly weg want ons gaan julle straf as julle terugkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir Suid-Afrikaners wat na \u0149 paar jaar in die buiteland hulle vliegtuigsitplekgordels losmaak en uitstap in hulle eie land wag \u0149 ontnugtering in die vorm van \u0149 ware Monty Python wet wat hulle vir die res van hulle lewens effektief gaan belas \u2013 die Wet op Mediese Skemas 131 van 1998.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie wet het \u0149 goeie element want dit beskerm huidige lede van SA mediese fondse met laataansluitingsboetes vir mense wat wag tot hulle siek is en dan wil aansluit by \u0149 fonds.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou die slegte kant.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wet op Mediese Skemas het \u0149 formule waarvolgens terugkerende Suid-Afrikaners boetepremies vir die res van hulle lewens van tussen 5% en 75% by mediese fondse betaal (kuggie en kom ons fluister die res van hierdie sin) omdat hulle nie aan Suid-Afrikaanse mediese fondse behoort het nie. Wat natuurlik onmoontlik was. SA mediese fonds gee net oorsese dekking vir 90 dae. Daarna kan jy net eenvoudig nie aan \u0149 SA mediese fonds in die buiteland behoort nie. Dis so gereguleer. Dis \u0149 Catch 22. Eintlik \u0149 vorm van belasting. Julle wil mos dom buitelandse drosters wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wet op Mediese Skemas het strafbande met berekende kredietjare waarop addisionele maandelikse premies betaal gaan word en wat dit ignoreer dat dit vir jou oorsee onmoontlik was om aan \u0149 SA mediese fonds te behoort:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">0-4 jaar:\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 5%<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">5-14 jaar:\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 25%<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">15-24 jaar:\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 50%<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">25+ jaar:\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 75%<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis \u0149 effens ingewikkelde berekening maar hier is \u0149 voorbeeld:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jy was \u0149 lid van jou ouers se mediese fonds tot ouderdom 25, toe nie by \u0149 mediese skema vir 5 jaar nie en toe by jou eie fonds vir 5 jaar waarna jy oorsee gegaan het vir 14 jaar en in Engeland lid was van Discovery se filiaalskema daar, Pruhealth. Nou keer jy terug na sonnige Suid-Afrika op die ouderdom van 49.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die formule gee jou 4 jaar krediet as afhanklike van jou ouers (25-21 want onder 21 jaar tel nie).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jy kry nog 5 jaar se krediet onder jou eie skema maar, jammer man, die SA Parlement het bepaal dat jou 14 jaar by enige oorsese medies skema nie tel nie, selfs nie eers Discovery Gesondheid se Britse filiaal nie. Jy moes mos aan \u0149 SA fonds behoort het. Wat jy ongelukkig vir jou nie kon doen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">So nou het jy net nege jaar se krediet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar wag dis nie al nie, en hallo Monty Python, nou vir iets heeltemal nuuts weer eens, die Einsteinformule bepaal dat jy net 5 jaar se krediet kry want, jou kredietjare begin eers van jou 35ste jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En op daardie 5 jaar krediet (ten spyte van al jou jarelange lidmaatskap van fondse) val jy in die band van 5-14 jaar. Daarom sal jy vir die res van jou lewe vir jou en jou familie 25% per maand ekstra in mediese fondspremies betaal. So, waar jy en jou familie R4000 per maand sou betaal aan \u0149 mediese fonds as julle tuisgebly het sal jy R12 000 per jaar addisioneel betaal met latere stygings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek weet hiervan want ek was elf jaar lank lid van Discovery se Pruhealth in Brittanje en het Discovery genader via \u0149 makelaar wat my later \u0149 epos gestuur het dat Discovery vasstaan dat dit \u0149 \u201cgovernment ruling\u201d is en die boete geld. Twee ander medies skemas het dieselfde antwoorde gehad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In wie se belang is hierdie irrasionaliteit? Die mediese fondse wen met \u0149 stelsel wat baie gerieflik individue penaliseer omdat die stelsel nie die individue ooit kon bedien nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe werk die logika? In Brittanje kan jy nie \u0149 SA bestuurslisensie gebruik nie. Hoekom word terugkerendes nie beboet of belas as hulle nou na jare weer \u0149 SA lisensie moet kry nie? Oorsee in die VSA kan jy nie belasting aan SARS betaal nie. Moet jy nou beboet word daarvoor as jy terugkom?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons leef in \u0149 w\u00eareld grotendeels sonder grense. Die kuberruim het eintlik geen grense nie maar fisies is daar ook tussen lande \u0149 relatief vrye vloei van kapitaal, produkte, idees en mense wat na hulle lande terugkeer met meer ondervinding, kennis en kundigheid. Sekerlik positief.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Watter tipe regering ontmoedig die vrye vloei van mense en hulle kundigheid so diskriminerend irrasioneel?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pas dit die regering dat Suid-Afrikaners nie terugkeer nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Miskien moet die Wet op Mediese Skemas \u0149 herbenaming kry as die Wet van Onbedoelde Gevolge want die land stoot waardevolle mense weg wat wil terugkeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mediese skemas wen; die land verloor; die politici slaap. &#8211; The South African<\/p>\n<p><em>\u00a0<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Rhynie Greeff. Daar is \u0149 staatsgedrewe boodskap aan Suid-Afrikaners oorsee reg vanuit die Parlement: Bly weg want ons gaan julle straf as julle terugkom. Vir Suid-Afrikaners wat na \u0149 paar jaar in die buiteland hulle vliegtuigsitplekgordels losmaak en uitstap in hulle eie land wag \u0149 ontnugtering in die vorm van \u0149 ware Monty Python &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=15205\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Terugkeer na SA? Betaal eers boete aan mediese fonds&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15206,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10777,10778,10776,10775,2242,10779],"class_list":["post-15205","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-discovery","tag-emigrante","tag-mediese-fondse","tag-monty-python","tag-suid-afrika","tag-wet-op-mediese-skemas-131-van-1998"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15205","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15205"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15205\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15206"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15205"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15205"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15205"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}