{"id":15190,"date":"2013-07-23T12:45:05","date_gmt":"2013-07-23T12:45:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=15190"},"modified":"2013-07-24T06:02:04","modified_gmt":"2013-07-24T06:02:04","slug":"stakende-werkers-verlam-sasolburg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=15190","title":{"rendered":"Stakende werkers is Sasolburg se nagmerrie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 14.0pt;\"><a style=\"font-size: 14.0pt;\" href=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/metsimaholo.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-15191\" alt=\"metsimaholo\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/metsimaholo.jpg\" width=\"296\" height=\"170\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/metsimaholo.jpg 296w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/metsimaholo-70x40.jpg 70w\" sizes=\"auto, (max-width: 296px) 85vw, 296px\" \/><\/a><\/span>\u201cDie stert is besig om die hond te swaai, alhoewel die hond reeds dood is,\u201d s\u00ea die Vryheidsfront Plus se raadslid in die plaaslike munisipaliteit, Theo du Toit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is bekend dat die werknemers van Metsimaholo-munisipaliteit herhaaldelik gestaak het en die dorpe verwoes deur geboue te beskadig en brand te stig. \u00a0Die betalingskantoor in Sasolburg is in so \u2018n brand verwoes. \u00a0Die omvang van die skade aan munisipale bates beloop tans meer as R3 miljoen. \u00a0Die bedrag sluit nie die bedrag in van nie-invordering van skulde tydens die staking nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens \u2018n spesiale raadsvergadering wat bel\u00ea was vir Vrydag 19 Julie 2013 het die Speaker \u2018n 27-blad regsdokumente uitgedeel vir bespreking. \u00a0In die staande re\u00ebls en orders vir plaaslike regering is dit duidelik dat dokumente minstens 48 uur voor die aanvang van \u2018n vergadering beskikbaar moet wees, wat reeds te min is om weldeurdagte besluite te neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na drie koukus-sessies tydens die vergadering en baie verduidelikings van verskillende individue van die regerende party het dit duidelik geword dat die ANC-geleide munisipale bestuur \u2018n ooreenkoms met die stakers en SAMWU (Suid-Afrikaanse Munisipale Werkers Unie) aangegaan het om teen Dinsdag, 23 Julie 2013, hulle salarisse te betaal vir die tydperk wat hulle gestaak het. \u00a0Al die regsdokumente wat verskaf is, het dit duidelik gemaak dat dit teen die bepalings van die wet sou wees om die stakers te betaal. \u00a0Indien die uitstaande gelde as gevolg van die staking aan die stakers betaal word, sal dit vrugtelose en verkwiste uitgawes wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Speaker het na \u2018n koukus ges\u00ea dat die stadsraad oor die aangeleentheid moet stem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Du Toit het na \u2018n bepaalde koukus tydens sy spreekbeurt dit duidelik gemaak dat elke werknemer van Metsimaholo-munisipaliteit \u2018n dienskontrak onderteken het wat \u201cGeen werk \u2013 Geen betaling\u201d uitspel. \u00a0Verder het hy ges\u00ea dit is duidelik vanuit die gesprekke dat die ANC \u2018n ooreenkoms met die werkers het om hulle te betaal voor Dinsdag 23 Julie 2013. \u00a0Aanbevelings van die munisipale bestuurder is deur die Sweep van die ANC verander om voorsiening te maak vir oortydbetaling, verlof en dies meer. \u00a0Du Toit het dit duidelik aan die Speaker gemaak dat hy homself nie met die besluite van die dag, wat teen die wet is, kan vereenselwig nie en uit die vergadering gestap. \u00a0Die Speaker het Du Toit beveel om te sit, maar hy het hom ge\u00efgnoreer en uitgestap. \u00a0Du Toit s\u00ea daar is geen manier hoe hy dit kan regverdig dat stakers, wat geen respek vir ander se eiendom het, vergoed word wanneer hulle onwettig staak nie. \u00a0Hy s\u00ea ook voorts dat die ANC nou byna twee dekades aan bewind is en dat die agteruitgang van dorpe en die land skokkend is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie stert is besig om die hond te swaai, alhoewel die hond reeds dood is,\u201d s\u00ea die Vryheidsfront Plus se raadslid in die plaaslike munisipaliteit, Theo du Toit. Dit is bekend dat die werknemers van Metsimaholo-munisipaliteit herhaaldelik gestaak het en die dorpe verwoes deur geboue te beskadig en brand te stig. \u00a0Die betalingskantoor in Sasolburg &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=15190\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Stakende werkers is Sasolburg se nagmerrie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15191,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5806,5380,10772,9007,10773],"class_list":["post-15190","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika","tag-betogings","tag-dienslewering","tag-metsimaholo","tag-opstande","tag-sasolburg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15190","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15190"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15190\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15191"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15190"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15190"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15190"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}