{"id":1512,"date":"2008-04-18T10:29:02","date_gmt":"2008-04-18T10:29:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1512"},"modified":"2008-04-18T10:29:02","modified_gmt":"2008-04-18T10:29:02","slug":"zimbabwe-wapens-ook-teen-ons-gerig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1512","title":{"rendered":"Zimbabwe-wapens ook teen ons gerig"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Britse eerste minster Gordon Brown se gewildheid is so bietjie aan die kwyn en die Britte is reeds moeg vir oorlog, as mens in aanmerking neem dat hulle reeds genoeg gehad het in Afghanistan en Irak. Verder is hy sommer net gewoonweg nie meer so gewild nie, en voorstelle dat die Engelse &rsquo;n voormalige kolonie, vir wie hulle selfbeskikking gegee het weer moet kom beskerm, is nie lekker om te sluk nie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">As mens die rol van die Australi&euml;rs moet bekyk wonder ek wat hulle sal kan maak teen die geel gevaar wat die kontinent binnestroom. Ja, ek kan aanvaar dat die Australi&euml;rs gedugte teenstanders kan wees, maar die omstandighede hierso is nie die kaal vlakteveld wat in hulle blyplek voorkom nie. Dit is bos, Afrikabos, met hordes vreeslose geel mense en swartmense wat die plek ken.&nbsp;&nbsp; <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Nou ja, toe kom Suid-Afrika en gooi nog plofstof op die hele konflik. En ja, ek noem dit konflik, want hoewel dit tans nog redelik kalm is (die klompie moorde en dies meer ten spyt) gaan dinge begin warm word, nie net in Zimbabwe nie, maar ook in Suid-Afrika.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Suid Afrika het die hele ding verder bemoeilik deur sy toegewing dat &rsquo;n baie groot besending wapens en ammunisie in die Durbanse hawe ontvang word, wel wetende dat dit vir Zimbabwe bestem is. En President Mbeki en sy &ldquo;sidekicks&rdquo; het presies geweet hoe dit aangewend gaan word. Hulle het drie weke laat verbygaan terwyl die uitslag van die verkiesing (waarop hulle ook nou skielik aandring) agterwe&euml; gebly het. Hulle het ook stilgebly oor die onderliggende skelmstreke waarmee Robert Mugabe&nbsp; probeer om sy bewind te behou, want volgens Mbeki is daar &ldquo;geen krisis nie&rdquo;. Die wapens gaan in alle waarskynlikheid aangewend word deur ZANU-PF om enige en elke MDC-man, -vrou en -kind voor die voet af te maai en te vermink, weereens natuurlik met Mbeki se stille goedkeuring wat onhoorbaar hard praat en aanmoedig in die agtergrond. In di&eacute; geval sal ons seker op die TV-nuus verneem hoe geskok Mbeki en die kabinet is oor die vergrype aan menseregte wat gebeur, en dat Mugabe nou dadelik sal moet ophou daarmee.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Toe word dit bekend gemaak dat die wapens volgens wet afgelewer moet word en dat daar geen verbod is op die verskaffing van wapens aan Zimbabwe nie. Sy menseregterekord ten spyt, verkeer die land op geen swartlys van die Afrika-unie of iemand anders nie.&nbsp; <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ek het toe so hardop sit en wonder waar dit gaan eindig en die antwoord is dat dit waarskynlik nie sal nie. Dis SA regeringsmagte is op bystand geplaas, vir watter onbeholpe rede ook al.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">En spekulasie oor waarvoor hulle aangewend gaan word, kan &rsquo;n paar antwoorde oplewer. Die een is dat hulle (optimisties) die grens gaan beskerm teen die invloei van miljoene swartes van Zimbabwe af, of twee, aangewend gaan word om die blankes wat nog in die land woonagtig is in hulle hordes uit te moor sodat die swartes van Zimbabwe af net kan inloop en met gemak kan oorneem. Of drie, net die noordelike provinsie se bevolking kan uitmoor om sodoende die lewe makliker te maak vir die Zimbabwiese inwoners wat hulle hier kom vestig.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dan kan hulle op hulle tyd die land versuip in die septiese tenk van onopgevoede en ongedissiplineerde waardes wat hulle saam met hulle bring.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Toe ek aan die kennis noem dat die boere in die noordelike provinsie moet begin regmaak om hulleself en hulle eiendom te beskerm, het hy nogal saamgestem, want ek vermoed dat &rsquo;n swart tsoenami van moordende massas mense binnekort die grens sal begin oorsteek op soek na veiligheid en voedsel. En dis natuurlik wat oom Mbeki vir ons bied: veiligheid, kos, klere, die reg om hier te moor, roof en verkrag sonder om vervolg te word en nog meer.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die een stelling wat ek toe maak, is dat daardie besending nooit Zimbabwe behoort te bereik nie. Dit sal in &rsquo;n mate keer dat die vloedgolf die land heeltemal verdrink deurdat ZANU PF se magte net &rsquo;n klein bietjie minder wapens sal h&ecirc; om hulle moorddadige aktiwiteite mee aan te vang.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">As die blankes, boere en Afrikaners daardie besending wapens die grens laat bereik, sal hulle dus hulle eie doodsvonnis teken, die vonnis wat s&ecirc; dat hulle verdrink sal word deur die massa swart water wat op pad is. Die huidige syfers wat oor die grens kom, is ongeveer 100 000 per maand, binne &rsquo;n week of meer sal dit waarskynlik styg na &rsquo;n miljoen of meer per maand en die gevolge sal katastrofies wees.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Een opmerking wat ek gemaak het, is dat die boere in die noorde binnekort oop jagtyd sal h&ecirc; om hulle gesinne en huise te moet beskerm. Die re&euml;ls sal waarskynlik wees: skiet eers en vra dan vrae, want as jy eers vra sal jy nie meer lewe om te kan skiet nie. Hoe die besending wapens gekeer kan word voordat dit die Zimbabwiese grens bereik, is &rsquo;n ope vraag. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Wel, ek het nou klaar my gal gebraak oor die onbeholpenheid en absolute onnoselheid waarmee die Suid-Afrikaanse regering vorendag kom. Dis met spanning wat mens die dinge in die volgende weke gaan dophou en dan maar met die gevolge sal moet saamleef, goed of sleg. Ons is in die land en dis al wat ons het, dus sal ons moet wakker skrik en begin beplan, nie net wonder wanneer iemand met die oplossing vorendag&nbsp; gaan kom nie.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/\">\u0441\u0432\u0435\u0442\u043e\u0434\u0438\u043e\u0434\u043d\u044b\u0435 \u043b\u0430\u043c\u043f\u044b \u043c\u043e\u0441\u043a\u0432\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/19.06.2017\/harkovskie_prokurory_futbolisty_stali_tretimi_v_ukraine\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ek het vandag die nuus oor die buitelandse troepe wat rondom Zimbabwe begin opbou met groot belangstelling dopgehou. Na gesprekke tussen my en &rsquo;n kennis waar vrae oor en weer gevra en geantwoord is, kan ek seker s&ecirc; dat die volgende slotsom bereik is.<\/span><\/p>\n<p align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die magte wat rondom Zimbabwe opbou, is vir seker tweeledig. Die Sjinese aan die een kant is daar om Robert Mugabe se korrupte regime te help behou (teen &rsquo;n prys wat die Zimbabwiese president nog nie van bewus is nie, totale slawerny in &rsquo;n Sjinees oorheersde land) en die Australi&euml;rs en Britte is daar om dit teen te staan, hoewel ek wonder presies hoe hulle dit sal wil doen.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,1432],"class_list":["post-1512","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-zimbabwe-wapens-ook-teen-ons-gerig"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1512","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1512"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1512\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1512"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1512"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1512"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}