{"id":14975,"date":"2013-07-17T07:12:27","date_gmt":"2013-07-17T07:12:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14975"},"modified":"2013-07-17T07:12:27","modified_gmt":"2013-07-17T07:12:27","slug":"xhosakoning-glo-woedend-oor-te-min-geld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14975","title":{"rendered":"Xhosakoning glo woedend oor te min geld"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Twee Xhosamans wat skuldig bevind is aan sameswering om provinsiale ANC-leiers te vermoor, word vandag in die Oos-Kaapse hooggeregshof in Mthatha gevonnis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thembinkosi Mapeyi en Thembile Ceba is twee jaar gelede in hegtenis geneem na &#8216;n geheime ondersoek deur die polisie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het saamgesweer om die LUR vir plaaslike regering, Mlibo Qoboshiyane en die provinsiale sekretaris van die ANC, Oscar Mabuyane en andere om die lewe te bring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nie bekend of die beplande moorde verband hou met die oortuigings van die omstrede koning Dalindyebo nie, maar gerugte wil h\u00ea dat hy daaragter sit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het die werklike redes vir die omstrede AbaThembu-koning se besluit om by die DA aan te sluit, rugbaar geraak: Die besluit om die ANC te verlaat gaan oor geld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Xhosakoning is glo geregtig op &#8216;n lang en duur lys van voordele van die Oos-Kaapse provinsiale regering. Maar dit is nie gelyk aan die voordele wat deur die AmaZulu-koning, koning Goodwill Zwelithini, &#8216;n boorling van President Jacob Zuma se tuisprovinsie, ontvang word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Koning Dalindyebo verdien &#8216;n maandelikse salaris van meer as R80 000, het twee voertuie tot sy beskikking en &#8216;n staatspysenieringbegroting van meer as R96 000 per jaar. Maar dit is niks in vergelyking met die R35-miljoen in totaal wat die KwaZulu-Natalse regering bestee op Zwelithini se paleise, vroue en algemene instandhouding nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dalindyebo se aanvalle teen president Zuma, en die regerende ANC het dus weinig met politiek te make.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dokumente wat uit die Oos-Kaapse regering bekom is, toon dat die vergoeding van die konings bepaal word deur die president. Maar die bykomende voordele word bepaal deur elke provinsie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee Xhosamans wat skuldig bevind is aan sameswering om provinsiale ANC-leiers te vermoor, word vandag in die Oos-Kaapse hooggeregshof in Mthatha gevonnis. Thembinkosi Mapeyi en Thembile Ceba is twee jaar gelede in hegtenis geneem na &#8216;n geheime ondersoek deur die polisie. Hulle het saamgesweer om die LUR vir plaaslike regering, Mlibo Qoboshiyane en die provinsiale &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14975\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Xhosakoning glo woedend oor te min geld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14975","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14975","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14975"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14975\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14975"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14975"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14975"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}