{"id":14972,"date":"2013-07-17T06:40:13","date_gmt":"2013-07-17T06:40:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14972"},"modified":"2013-07-17T06:40:13","modified_gmt":"2013-07-17T06:40:13","slug":"nog-n-blouligkonvooi-ongeluk-in-johannesburg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14972","title":{"rendered":"N\u00f3g &#8216;n blouligkonvooi-ongeluk in Johannesburg"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Voertuig in &#8216;n blouligkonvooi was betrokke in &#8216;n ongeluk in die Johannesburgse sakekern, na bewering nadat dit oor &#8216;n rooi verkeerslig Dinsdagmiddag gejaag het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Getuies by die kruising van De Korte en Berthastrate in Braamfontein het ges\u00ea hulle het die swart BMW sien jaag deur &#8216;n rooi verkeerslig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die BMW is getref deur &#8216;n wit Toyota Corolla van die Departement van Arbeid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ooggetuies het ges\u00ea die BMW het daarna getol en teen &#8216;n verkeerslig gebots voordat dit in die middel van Berthastraat tot stilstand gekom het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bestuurders van beide voertuie is na die hospitaal geneem. Hul toestand is nie bekend nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Petroljoggies van die vulstasie aan die oorkant het ges\u00ea dit is niks ongewoon om di\u00e9 konvooie te sien jaag deur kruising van Berthastraat nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die BMW het ook veroorsaak dat &#8216;n trollie vol papier vir herwinning getref is. Die trollie-eienaar was ongedeerd, maar het van die toneel gevlug.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit alles gebeur het net na 15:00. Ooggetuies het ges\u00ea daar was tussen vyf en 10 voertuie in die konvooi en dat hulle verby die ongelukstoneel gejaag het sonder om te stop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is blykbaar sekuriteitsprotokol vir konvooie om nie te stop by die toneel van &#8216;n ongeluk nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die metropolisie-woordvoerder Wayne Minnaar, het die ongeluk bevestig, maar kon nie s\u00ea wie in die konvooi was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die oorsaak sal ondersoek word,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kort n\u00e1 die ongeluk, was metropolisie en die SAPD egter op die toneel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe &#8216;n fotograaf begin foto&#8217;s neem het van die BMW, is die nommerplaat dadelik verwyder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mees berugte bloulig-ongeluk in Johannesburg is die van skoolseun Thomas Ferreira, wat ernstige kopbeserings opgedoen het toe &#8216;n BMW hom getref het nadat die motor &#8216;n rooi lig verontagsaam het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Voertuig in &#8216;n blouligkonvooi was betrokke in &#8216;n ongeluk in die Johannesburgse sakekern, na bewering nadat dit oor &#8216;n rooi verkeerslig Dinsdagmiddag gejaag het. Getuies by die kruising van De Korte en Berthastrate in Braamfontein het ges\u00ea hulle het die swart BMW sien jaag deur &#8216;n rooi verkeerslig. Die BMW is getref deur &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14972\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;N\u00f3g &#8216;n blouligkonvooi-ongeluk in Johannesburg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14972","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14972","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14972"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14972\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14972"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14972"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14972"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}