{"id":14968,"date":"2013-07-16T08:29:44","date_gmt":"2013-07-16T08:29:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14968"},"modified":"2013-07-21T20:51:49","modified_gmt":"2013-07-21T20:51:49","slug":"beeld-dam-egipte-met-die-hitler-stoflap-by","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14968","title":{"rendered":"Beeld dam Egipte met die Hitler-stoflap by"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Beeld se hoofartikel vandag het weer al die kenmerke van die Naspers-gedienstigheid wat ons so goed ken. Dan het die dagblad ook seker gemaak dat hulle Afrikaanse lesers se intelligensie grondig onderskat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"line-height: 1.5;\">Weliswaar verklaar hulle president Morsi en sy Moslem-broederskap se bewindseinde op 4 Julie deur &#8216;n staatsgreep, wat min of meer korrek is. Maar hulle span die onderwerp sommer ook in om Suid-Afrika se veelbeprese Grondwet nog &#8216;n bietjie te poets&#8230; met die ou verfomfaaide Hitler-stoflap.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Is daar nog iemand behalwe die Amerikaanse regering en strydende partye in die streek wat die waarneming oor &#8216;n staatsgreep ernstig sou bevraagteken?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit blyk dat die meeste regerings in die omtrek ook die staatsgreep sien vir wat dit is. Turkye en Tunisi\u00eb was die uitsonderings wat teen die oorname deur die weermag gekant was. In Ankara het dit tot &#8216;n gesamentlike verklaring deur al vier partye in die parlement gelei, &#8216;n seldsame harmonie n\u00e1 die onlangse opstande in die land. Die Afrika-Unie het egter vinnig gereageer deur Egipte se lidmaatskap op te skort.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Staatsgrepe is sleg vir demokrasie, en internasionale reaksies op staatsgrepe maak saak. Baie lande sal waarskynlik nou nog meer onder die indruk daarvan raak dat sekere politieke keuses sterk van internasionale druk afhang. Sonder daardie druk verkeer die VSA se hegemonie in gevaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Turkse finansi\u00eble hulp aan mnr Morsi se regering verlede jaar het hom gehelp om pynlike ekonomiese hervormings wat deur die Internasionale Monet\u00eare Fonds aangemoedig is, te omseil. Die Verenigde State was toe van mening dat sekere veranderinge &#8211; insluitend &#8216;n vermindering van voedsel- en elektrisiteitsubsidies &#8211; nodig was om te help om Egipte uit sy ekonomiese wanorde te help. Maw, deur energiepolitiek het die VSA Morsi onder kwaai druk geplaas om aan die IMF se raad\u00a0<span style=\"font-size: 11px; line-height: 1.5;\">gehoor te gee.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het twee van die rykste monargie\u00eb in die Golfstate verlede Dinsdag $8miljard in kontant en lenings aan Egipte belowe, &#8216;n besluit wat ander rolspelers se invloed sal ondermyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 aansienlike finansi\u00eble hulppakket, wat deur Saoedi-Arabi\u00eb en die Verenigde Arabiese Emirate aangekondig is, is slegs &#8216;n dag n\u00e1 die Egiptiese weermag lede van die Moslem-broederskap doogeskiet het, aangekondig. Die hulppakket beklemtoon &#8216;n voortdurende stryd om invloed tussen Saoedi-Arabi\u00eb en Katar, in Egipte, asook die res van die streek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Katar &#8211; wat in alliansie met Turkye verkeer &#8211; se fi<span style=\"line-height: 1.5;\">nansi\u00eble, wapen- en diplomatieke steun aan die Moslem-broederskap, asook aan groepe in Siri\u00eb en Libi\u00eb, is nie &#8216;n onbenullige kwessie nie. Saoedi-Arabi\u00eb en die Emirate is doodbang dat Islamitiese bewegings en oproepe om demokrasie hul eie lande kan destabiliseer.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die belofte van soveel hulp beklemtoon die perke van Amerikaanse invloed: die Verenigde State van Amerika bied aan Egipte slegs $1,5 miljard jaarlikse hulp, &#8216;n geringe breukdeel van wat die Golfstate belowe het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat duidelik blyk, is die Obama-administrasie se onsekerheid oor hoe om te op die milit\u00eare oorname te reageer, asook hoe om invloed oor &#8216;n toenemend chaotiese en gefragmenteerde Arabiese w\u00eareld uit te oefen. Amerikaanse belange raak al hoe moeiliker om te definieer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 hele verhaal en sy implikasies het heeltemal by die arme Beeld verbygegaan. Vir Beeld was die Arabiese Lente se einddoel &#8216;n &#8220;demokratiese bestel waarin individuele vryhede en leefruimte vir minderhede gewaarborg word en alledaagse werklikheid word&#8221;. Dus die uitkoms wat ni\u00e9 in Suid-Afrika verwesenlik is nie, ten spyte van ons Grondwet!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die spanning tussen Katar en Saoedi-Arabi\u00eb is ouer en meer kompleks as net die Arabiese opstande wat in 2011 begin het. Saoedi-Arabi\u00eb verkies om sy tjekboekdiplomasie stil en agter die skerms te voer, en sien homself as die plaaslike leier. Maar Katar se buitelandse beleid, wat met behulp van sy rykdom en Al Jazeera &#8211; die TV-netwerk &#8211; gevoer word, speel al geruime tyd &#8216;n deurslaggewende rol in sommige van die streek se belangrikste gebeure.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Katar is gasheer vir die grootste Amerikaanse milit\u00eare basis in die Midde-Ooste, dog finansier Moslemgroepe in Tunisi\u00eb, Libi\u00eb, Siri\u00eb en Egipte, dikwels die kant van die Moslem-broederskap of sy affiliasies, soos Hamas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Saoedi- en Emirati-hulp kan dieselfde doel dien om die invloed van politieke Islam te bestendig, ongewilde besluite (in Amerikaanse o\u00eb) aan te help en Amerikaanse invloed oor Egipte se volgende regering te beperk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het weinig met enige grondwet en Hitler te make, maar Beeld se lesers sal dit seker nie agterkom nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Beeld se hoofartikel vandag het weer al die kenmerke van die Naspers-gedienstigheid wat ons so goed ken. Dan het die dagblad ook seker gemaak dat hulle Afrikaanse lesers se intelligensie grondig onderskat. Weliswaar verklaar hulle president Morsi en sy Moslem-broederskap se bewindseinde op 4 Julie deur &#8216;n staatsgreep, wat min of meer korrek is. Maar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14968\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Beeld dam Egipte met die Hitler-stoflap by&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[3377,7843,10712,10688,10713,8919],"class_list":["post-14968","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-beeld","tag-egipte","tag-katar","tag-morsi","tag-saoedi-arabie","tag-staatsgreep"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14968","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14968"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14968\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14968"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14968"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14968"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}