{"id":14967,"date":"2013-07-16T05:20:58","date_gmt":"2013-07-16T05:20:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14967"},"modified":"2013-07-16T05:20:58","modified_gmt":"2013-07-16T05:20:58","slug":"blogger-baba-jukwa-ontsenu-mugabe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14967","title":{"rendered":"Blogger &#8216;Baba Jukwa&#8217; ontsenu Mugabe"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Robert Mugabe het glo &#8216;n&nbsp; beloning van $300,000 aangebied aan enigiemand met inligting oor &#8216;n anonieme blogger wat &#8216;n rits lekkasies oor beweerde Zimbabwiese moordkomplotte, korrupsie en planne met hierdie maand se verkiesing op die internet beskikbaar gestel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die goed-ingeligte mol, wat homself &#8220;Baba Jukwa&#8221; noem, is binne in die binnekamers van die regime, en plaas reeds vier maande lank onthullings op Facebook.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bladsy is al meer as &#8216;n miljoen keer besoek en hy het meer as 239,000 volgelinge.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pogings om die mol op te spoor het tot dusver misluk. Kenners meen hy\/sy\/hulle kan nie in Zimababwe wees nie, aangesien dit te gevaarlik is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die plasings beskuldig ministers van korrupsie en polisiehoofde van wreedheid, en hul private selfoonnommers word beskikbaar gestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pogings deur senior Zanu-PF-party-amptenare om Facebook te oorreed om die bladsy te sluit, het misluk en Mugabe het na bewering &#8216;n beroep op China gedoen vir tegniese ondersteuning om die blogger en gebruikers te identifiseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede maand het die mol gewaarsku dat &#8216;n sluipmoordkomplot teen &#8216;n voormalige minister beplan word wat van die lek van inligting verdink word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Edward Chindori-Chininga is toe skielik in &#8216;n motorongeluk dood kort nadat hy in die openbaar Zimbabwe se omstrede diamantbedryf gekritiseer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het vir julle ges\u00ea sal daar lyke wees hierdie jaar. Die oorlog het begin,&#8221; het Baba Jukwa op sy muur geskryf na die politikus se dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens berigte het die minister gesterf toe sy motor &#8216;n boom getref het. Geen ander voertuig was betrokke nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teenstanders van Mugabe in die verlede het in soortgelyke onverklaarbare padongelukke omgekom.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Robert Mugabe het glo &#8216;n&nbsp; beloning van $300,000 aangebied aan enigiemand met inligting oor &#8216;n anonieme blogger wat &#8216;n rits lekkasies oor beweerde Zimbabwiese moordkomplotte, korrupsie en planne met hierdie maand se verkiesing op die internet beskikbaar gestel het. Die goed-ingeligte mol, wat homself &#8220;Baba Jukwa&#8221; noem, is binne in die binnekamers van die regime, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14967\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Blogger &#8216;Baba Jukwa&#8217; ontsenu Mugabe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14967","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14967","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14967"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14967\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14967"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14967"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14967"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}