{"id":14962,"date":"2013-07-15T06:13:52","date_gmt":"2013-07-15T06:13:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14962"},"modified":"2013-07-15T06:13:52","modified_gmt":"2013-07-15T06:13:52","slug":"onluste-breek-uit-na-zimmerman-vrygespreek-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14962","title":{"rendered":"Onluste breek uit na Zimmerman vrygespreek word"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse president Barack Obama het vir kalmte gepleit nadat die buurtwag-vrywilliger George Zimmerman Saterdag onskuldig bevind is aan moord op &#8216;n ongewapende swart tiener in die VSA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Betogings het oral in die VSA voorgekom na die uitspraak in die guns van &#8216;n bruin veiligheidswag wat daarvan beskuldig is dat hy &#8216;n swart tiener vermoor het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zimmerman het ges\u00ea hy vrees dat sy vryheid vir die res van sy lewe ingeperk sal wees, nadat hy vrygespreek is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens sy broer, Robert, sal George voortaan gereeld oor sy skouer moet kyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy prokureur het gewaarsku dat die moontlikheid van wraakaanvalle na die hofsaak kan voorkom en dat die &#8216;n nasionale rassedebat kan ontketen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens George Zimmerman het hy in selfverdediging opgetree toe hy Trayvon Martin doodgeskiet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duisende mense is opgesweep deur die Obama-administrasie se <a href=\"index.php\/menings-magazine-196\/kommentaar-magazine-197\/11326-die-geval-trayvon-martin.html\">anti-wit rasse-vooroordeel<\/a>, en het die strate ingevaar om te betoog na die uitspraak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Betogers in Oakland,&nbsp; Kaliforni\u00eb, het vensters gebreek, polisievoertuie beskadig, vullishouers omgekeer en brande in die middestad van Oakland gestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een polisiemotor is met die woorde &#8220;Kill Pigz&#8221; versier en Amerikaanse vlae is aan die brand gesteek. &#8220;Dood aan Zimmerman&#8221; is oral op mure aangebring, ook by die Alameda County Court.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/www.nypost.com\/p\/news\/local\/giants_catches_apologizes_after_Kz39939o57Qqc4uXyV7KII\">Swart sportsterre<\/a> en Twitter-gebruikers het Zimmerman openlik met die dood gedreig. &#8216;n Joodse tiener het selfs grootskaalse <a href=\"http:\/\/www.nydailynews.com\/news\/crime\/tensions-run-high-awaiting-zimmerman-verdict-article-1.1398008\">massamoorde <\/a>op wittes op Twitter voorgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vrese dat jurielede se identiteite in weerwraak ontbloot sal word, is ook geopper.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sangster Beyonc\u00e9 het &#8216;n minuut van stilte afgekondig by haar konsert, om teen die uitspraak kapsie te maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse president Barack Obama het vir kalmte gepleit nadat die buurtwag-vrywilliger George Zimmerman Saterdag onskuldig bevind is aan moord op &#8216;n ongewapende swart tiener in die VSA. Betogings het oral in die VSA voorgekom na die uitspraak in die guns van &#8216;n bruin veiligheidswag wat daarvan beskuldig is dat hy &#8216;n swart tiener vermoor &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14962\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onluste breek uit na Zimmerman vrygespreek word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14962","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14962","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14962"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14962\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14962"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14962"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14962"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}