{"id":14960,"date":"2013-07-15T05:58:58","date_gmt":"2013-07-15T05:58:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14960"},"modified":"2013-07-15T05:58:58","modified_gmt":"2013-07-15T05:58:58","slug":"said-baas-soebat-na-sy-dwelm-bande-rugbaar-raak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14960","title":{"rendered":"SAID-baas soebat na sy dwelm-bande rugbaar raak"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Oupa Magashula, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het glo om vergifnis gesmeek nadat hy Vrydag skielik bedank het weens sy bande met &#8216;n veroordeelde dwelmhandelaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het die hoogste agting vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Ek het die minister gesien en aan hom gevra om my asseblief te vergewe,&#8221; het Magashula aan die Sunday Times ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het &#8216;n onvanpaste gesprek met daardie mev. [Nosipho] Mba gehad. Dit was eintlik net &#8216;n geterg. Daar was geen bedoeling om die werwingsproses van die SAID te ondermyn nie. Ek het bedank omdat ek omgee vir die SAID.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Magashula het die uitlatings aan die Sunday Times gemaak vanuit sy hospitaalbed waar hy vir ho\u00eb bloeddruk behandel word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pravin Gordhan, minister van finansies, het Vrydag Magashula se bedanking aangekondig na afloop van &#8216;n ondersoek na bewerings dat hy vir &#8216;n geoktrooieerde rekenmeester &#8216;n pos by die SAID aangebied het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die veroordeelde dwelmhandelaar Timothy Marimuthu, wat glo vir Magashula onder sy invloed het, het blykbaar die gesprek met die rekenmeester gere\u00ebl.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oupa Magashula, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het glo om vergifnis gesmeek nadat hy Vrydag skielik bedank het weens sy bande met &#8216;n veroordeelde dwelmhandelaar. &#8220;Ek het die hoogste agting vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Ek het die minister gesien en aan hom gevra om my asseblief te vergewe,&#8221; het Magashula aan die Sunday Times &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14960\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAID-baas soebat na sy dwelm-bande rugbaar raak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14960","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14960","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14960"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14960\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14960"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14960"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14960"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}