{"id":14959,"date":"2013-07-15T05:53:32","date_gmt":"2013-07-15T05:53:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14959"},"modified":"2013-07-15T05:53:32","modified_gmt":"2013-07-15T05:53:32","slug":"malema-glo-eff-sal-sa-binnekort-regeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14959","title":{"rendered":"Malema glo EFF sal SA binnekort regeer"},"content":{"rendered":"<p>Julius Malema, leier van die Economic Freedom Fighters, wat Donderdag die EFF-protesbeweging bekendgestel het, het Saterdag belowe die EFF sal Suid-Afrika se nuwe regerende party word.<\/p>\n<p>Malema het Saterdag aan die skare ges\u00ea die EFF gaan boere se grond vat as hulle die mag oorneem.<\/p>\n<p>&#8220;Ons gaan die regering vat en wanneer ons dit gevat het, gaan ons nie onderhandel nie. Ons gaan ons grond vat, ons gaan dit vat omdat dit ons grond is.&#8221;<\/p>\n<p>Hy het ook Saterdag ges\u00ea Jesus sal terugkeer omdat die ANC arrogant geword het.<\/p>\n<p>&#8220;Die regerende party het arrogant geword. Hulle het ges\u00ea hulle sal die land regeer totdat Jesus kom. Watter tipe stelling is dit?&#8221; het Malema aan inwoners by &#8216;n EFF-saamtrek in Sebokeng, suid van Johannesburg, gevra.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle het Jesus nodig, so Jesus moet terugkeer sodat hulle kan uitgaan. Hulle is nie die alfa en omega nie.&#8221;<\/p>\n<p>Malema het ges\u00ea die mense van die land is die &#8221; alfa en omega&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Julle moet mag uitoefen. Ons kan die regering oorneem,&#8221; het Malema ges\u00ea.<\/p>\n<p>In Maart 2009 het pres. Jacob Zuma aan ANC-ondersteuners in Mpumalanga ges\u00ea die party sal regeer totdat Jesus kom.<\/p>\n<p>Malema, wat voorheen die leier van die ANC-jeugliga was, is in 2012 uit die party geskors.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, leier van die Economic Freedom Fighters, wat Donderdag die EFF-protesbeweging bekendgestel het, het Saterdag belowe die EFF sal Suid-Afrika se nuwe regerende party word. Malema het Saterdag aan die skare ges\u00ea die EFF gaan boere se grond vat as hulle die mag oorneem. &#8220;Ons gaan die regering vat en wanneer ons dit gevat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14959\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema glo EFF sal SA binnekort regeer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14959","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14959","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14959"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14959\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14959"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14959"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14959"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}