{"id":14942,"date":"2013-07-12T07:08:50","date_gmt":"2013-07-12T07:08:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14942"},"modified":"2013-07-12T07:08:50","modified_gmt":"2013-07-12T07:08:50","slug":"swaar-gewapende-rowers-slaan-helder-oordag-op-inkopiesentrum-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14942","title":{"rendered":"Swaar gewapende rowers slaan helder oordag op inkopiesentrum toe"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Groep swaar gewapende rowers het Woensdagoggend om ongeveer 10.30 &#8216;n juwelierswinkel in die Mall@Carnival in Brakpan van kontant en juwele beroof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Skietery het ontstaan en &#8216;n vrou is in die been gewond. Sy is in &#8216;n bestendige toestand na &#8216;n nabygele\u00eb hospitaal geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens inligting van die die Brakpan SAPD, het ten minste drie gewapende mans die winkel binnegegaan en die klante, asook personeel, aangehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Nadat die rowers kontant en juwele gevat het, het die mans na buite gevlug,&#8221; het die woordvoerder van die polisie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Handlangers het glo buite op &#8216;n bakkie gewag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens inligting het een van die die mans op die bakkie met &#8216;n geweer losgebrand voordat die rowers op die vlug geslaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teen druktyd was die groep rowers nog op vrye voet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Woordoverder van die Brakpan SAPD het ges\u00ea dat die publiek die ondersoekspan se werk op die toneel erg bemoeilik het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het die gebied afgesper met offisi\u00eble polisie-lint, wat duidelik aandui dat mense nie verby seker punte kan beweeg nie, maar baie mense het glad nie gehoor gegee hieraan nie,&#8221; het die woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit veroorsaak dat mense die toneel betree en in die proses kan waardevolle bewysstukke verlore gaan. Dit is in ons reg om teen sulke mense op te tree.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep swaar gewapende rowers het Woensdagoggend om ongeveer 10.30 &#8216;n juwelierswinkel in die Mall@Carnival in Brakpan van kontant en juwele beroof. &#8216;n Skietery het ontstaan en &#8216;n vrou is in die been gewond. Sy is in &#8216;n bestendige toestand na &#8216;n nabygele\u00eb hospitaal geneem. Volgens inligting van die die Brakpan SAPD, het ten minste &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14942\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swaar gewapende rowers slaan helder oordag op inkopiesentrum toe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14942","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14942","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14942"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14942\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14942"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14942"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14942"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}