{"id":14940,"date":"2013-07-12T06:57:09","date_gmt":"2013-07-12T06:57:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14940"},"modified":"2013-07-12T06:57:09","modified_gmt":"2013-07-12T06:57:09","slug":"boston-verdagte-pleit-onskuldig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14940","title":{"rendered":"Boston-verdagte pleit onskuldig"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die 19-jarige Dzhokhar Tsarnaev, wat van die bomaanvalle by die Boston-marathon aangekla word, het onskuldig gepleit op al die aanklagte teen hom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Onskuldig&#8221;, het Tsarnaev geantwoord op elk van die 30 aanklagte wat Woensdag tydens sy eerste openbare hofverskyning sedert April uitgelees is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sewentien van die aanklagte kan die doodstraf opgel\u00ea word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tiener, wat na bewering ernstig beseer is in sy poging om die polisie te ontwyk, se arm was steeds in gips en sy linkeroog was opgeswel toe hy Woensdag verskyn het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hofsaal was stampvol emosionele slagoffers van die bomaanvalle op 15 April by die eindstreep van die Boston-marathon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommiges het by die hof met krukke opgedaag en moes deur familielede ondersteun word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was ook &#8216;n klein groepie van Dzhokhar se ondersteuners buite die hof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dzhokhar en sy broer, Tamerlan, was na bewering verantwoordelik vir die bomontploffings waarin drie mense dood en meer as 260 beseer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tamerlan is n\u00e1 &#8216;n skietery met die polisie dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verhoor is tot 23 September uitgestel. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die 19-jarige Dzhokhar Tsarnaev, wat van die bomaanvalle by die Boston-marathon aangekla word, het onskuldig gepleit op al die aanklagte teen hom. &#8220;Onskuldig&#8221;, het Tsarnaev geantwoord op elk van die 30 aanklagte wat Woensdag tydens sy eerste openbare hofverskyning sedert April uitgelees is. In sewentien van die aanklagte kan die doodstraf opgel\u00ea word. Die tiener, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14940\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boston-verdagte pleit onskuldig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14940","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14940","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14940"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14940\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14940"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14940"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14940"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}