{"id":14936,"date":"2013-07-11T05:18:43","date_gmt":"2013-07-11T05:18:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14936"},"modified":"2013-07-11T05:18:43","modified_gmt":"2013-07-11T05:18:43","slug":"gigaba-breek-sy-beloftes-oor-medupi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14936","title":{"rendered":"Gigaba breek sy beloftes oor Medupi"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van Openbare Ondernemings Malusi Gigaba, word daarvan beskuldig dat hy nie beslissend opgetree het om te verseker dat die Medupi-kragstasie volgens plan betyds krag sal kan lewer nie.<\/p>\n<p>Gigaba se besluit om senior amptenare na Frankryk te stuur, is as &#8216;n &#8220;sagte benadering&#8221; gekritiseer.<\/p>\n<p>Die Franse maatskappy, Alstom, is betrokke by die bou van die belangrike kragaanleg.<\/p>\n<p>Gigaba het nie by sy onderneming gehou om Medupi teen die einde van die jaar in bedryf te stel nie, en ook nie dat die betrokkenes afgedank sal word indien die werk nie betyds afgehandel word nie.<\/p>\n<p>Medupi word as van kritieke belang beskou om Suid-Afrika se kragkrisis te verlig.<\/p>\n<p>Eskom het Suid-Afrikaners intussen probeer paai en ges\u00ea dat daar nie &#8216;n herhaling van die beurtkrag in 2008 sal wees as gevolg van die uitdagings rakende die Medupi-kragaanleg nie.<\/p>\n<p>&#8220;Vir die laaste vyf jaar&#8230;het ons die ligte aangehou. Suid-Afrika het sedert 2008 nie weer beurtkrag gesien nie,&#8221; het Eskom se uitvoerende hoof, Brian Dames, Woensdag tydens &#8216;n mediakonferensie in Johannesburg ges\u00ea.<\/p>\n<p>Dames het ges\u00ea Eskom sal alles in sy vermo\u00eb doen om te verseker dat daar nie kragonderbrekings is nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van Openbare Ondernemings Malusi Gigaba, word daarvan beskuldig dat hy nie beslissend opgetree het om te verseker dat die Medupi-kragstasie volgens plan betyds krag sal kan lewer nie. Gigaba se besluit om senior amptenare na Frankryk te stuur, is as &#8216;n &#8220;sagte benadering&#8221; gekritiseer. Die Franse maatskappy, Alstom, is betrokke by die bou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14936\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gigaba breek sy beloftes oor Medupi&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14936","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14936","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14936"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14936\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14936"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14936"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14936"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}