{"id":14935,"date":"2013-07-11T05:15:28","date_gmt":"2013-07-11T05:15:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14935"},"modified":"2013-07-11T05:15:28","modified_gmt":"2013-07-11T05:15:28","slug":"polisie-word-nie-in-sa-vertrou-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14935","title":{"rendered":"Polisie word nie in SA vertrou nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Nuwe meningspeiling toon dat 83% van Suid-Afrikaners die Polisiediens as korrup beskou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die peiling deur Transparency International, het vasgestel dat Suid-Afrika een van 36 lande is waar gewone mense nie die polisie vertrou nie. Volgens RSG se redaksie in Johannesburg het 36% van die 1000 Suid-Afrikaners wat deelgeneem het, erken dat hulle al &#8216;n polisielid omgekoop het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Direkteur van die organisasie, Corruption Watch, David Lewis, s\u00ea die bevindings bevestig dat die toename in korrupsie nie bloot net &#8216;n opvatting is nie. Hy s\u00ea die organisasie het meer as 4000 klagtes oor korrupsie en verwante sake ontvang sedert sy ontstaan in Januarie 2012.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bykans die helfte daarvan het gehandel oor die misbruik van openbare mag en hulpbronne deur die privaat- en die openbare sektor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">W\u00eareldwyd het die opname getoon dat 27% van die respondente in die laaste 12 maande omkoopgeld betaal het waar hulle toegang wou h\u00ea tot openbare dienste. Die opname is onder 114 000 mense in 107 lande gedoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Byna twee-derdes (64 persent) van die mense regoor die w\u00eareld het gedink dat persoonlike kontak belangriker is om dinge gedoen te kry in die openbare sektor.<\/p>\n<p>Dit het tot 80 persent in Israel, Itali\u00eb, Libanon, Malawi, Marokko, en Rusland gestyg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Nuwe meningspeiling toon dat 83% van Suid-Afrikaners die Polisiediens as korrup beskou. Die peiling deur Transparency International, het vasgestel dat Suid-Afrika een van 36 lande is waar gewone mense nie die polisie vertrou nie. Volgens RSG se redaksie in Johannesburg het 36% van die 1000 Suid-Afrikaners wat deelgeneem het, erken dat hulle al &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14935\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie word nie in SA vertrou nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14935","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14935","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14935"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14935\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14935"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14935"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14935"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}