{"id":14933,"date":"2013-07-11T05:03:20","date_gmt":"2013-07-11T05:03:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14933"},"modified":"2013-07-11T05:03:20","modified_gmt":"2013-07-11T05:03:20","slug":"said-bedrogspul-werknemer-gevonnis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14933","title":{"rendered":"SAID-bedrogspul: Werknemer gevonnis"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Kaapse vrou is Dinsdag tot 12 jaar tronkstraf gevonnis nadat sy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uit meer as R6 miljoen bedrieg het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Neil (39) en Bronwyn Goldman (35), &#8216;n voormalige werknemer van die SAID, het verlede week in die Bellville-streekhof op byna 400 aanklagte van bedrog verskyn. Hulle het &#8216;n pleit\u00adooreenkoms met die staat gesluit waarin hulle skuld op die misdrywe beken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bronwyn is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis, waarvan drie jaar voorwaardelik vir &#8216;n tydperk van vyf jaar opgeskort is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Haar man is tot effektief agt jaar tronkstraf gevonnis, wat opgeskort is vir vyf jaar. Neil sal ook 36 maande onder korrektiewe toesig wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hof het hul bereidwilligheid om te pleit en hul vier klein kinders in ag geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bronwyn Goldman het as &#8216;n groepleier in die oudit-afdeling van die SAID gewerk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het die stelsel gemanipuleer en &#8216;n totaal van sowat R6,08 miljoen in haar man se bankrekening betaal as BTW-terugbetalings vir sy duikklop-onderneming.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SAID kon slegs R1,947 miljoen van die gesteelde geld terugkry, het Eric Ntabazalila, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hof het gehoor dat die paartjie hul huis verkoop het om die SAID terugbetaal en dat die balju van die hof die duikklop-onderneming verkoop het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Kaapse vrou is Dinsdag tot 12 jaar tronkstraf gevonnis nadat sy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uit meer as R6 miljoen bedrieg het. Neil (39) en Bronwyn Goldman (35), &#8216;n voormalige werknemer van die SAID, het verlede week in die Bellville-streekhof op byna 400 aanklagte van bedrog verskyn. Hulle het &#8216;n pleit\u00adooreenkoms met die staat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14933\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAID-bedrogspul: Werknemer gevonnis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14933","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14933","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14933"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14933\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14933"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14933"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14933"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}