{"id":14932,"date":"2013-07-11T04:48:08","date_gmt":"2013-07-11T04:48:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14932"},"modified":"2013-07-11T04:48:08","modified_gmt":"2013-07-11T04:48:08","slug":"blankes-se-kanse-6-keer-meer-om-vermoor-te-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14932","title":{"rendered":"Blankes se kanse 6 keer meer om vermoor te word"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Vanaf 1994 met die aanbreek van &#8220;demokrasie&#8221; in Suid-Afrika tot op hede, is daar reeds 200 000 moorde in die land gepleeg en blankes is ses keer meer aan die ontvangkant daarvan as enige ander ras.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geweld het merkbaar toegeneem na Nelson Mandela se vrylating, wat die sogenaamde &#8220;ikoon&#8221; se status as vredemaker erg onder verdenking plaas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten minste een derde, naamlik 67 000, van die moorde is op die klein minderheid blankegemeenskap gepleeg. Dus pro-rata per ras, word daar bykans 6 keer meer blankes as swartes in SA vermoor. Of anders gestel: &#8216;n Blanke se kans om in SA vermoor te word is 6 keer groter as die van &#8216;n swarte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die TLU SA s\u00ea indien die geweld op wit boere in die tweede helfte van 2013 voortduur soos wat vir die eerste ses maande aangeteken is, kan meer as 200 aanvalle weer &#8216;n werklikheid word. Meer as 200 plaasaanvalle per jaar is in 2002 in Suid-Afrika aangeteken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Altesaam 104 aanvalle en 29 moorde het vanjaar al op die land se plase voorgekom. In 2002 is 229 aanvalle aangeteken. Sedertdien was die meeste aanvalle 184, wat in 2008 voorgekom het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In een van die mees onlangse voorvalle is &#8216;n wildboer van Piet Retief in Mpumalanga aangeval en geskiet op die plaas Varkpan. Die 72-jarige mnr. Vic M\u00f6hle is erg aangerand en hy is twee keer in sy een been geskiet. Hy is vasgebind aan die hek van sy een wildkamp gevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Henry Geldenhuys, ondervoorsitter van die TLU SA, s\u00ea dit was die derde aanval op &#8216;n plaas in di\u00e9 omgewing hierdie jaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vanaf 1994 met die aanbreek van &#8220;demokrasie&#8221; in Suid-Afrika tot op hede, is daar reeds 200 000 moorde in die land gepleeg en blankes is ses keer meer aan die ontvangkant daarvan as enige ander ras. Geweld het merkbaar toegeneem na Nelson Mandela se vrylating, wat die sogenaamde &#8220;ikoon&#8221; se status as vredemaker erg onder &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14932\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Blankes se kanse 6 keer meer om vermoor te word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-14932","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14932","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14932"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14932\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14932"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14932"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14932"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}