{"id":14931,"date":"2013-07-10T09:14:19","date_gmt":"2013-07-10T09:14:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14931"},"modified":"2013-07-10T09:14:19","modified_gmt":"2013-07-10T09:14:19","slug":"toyota-met-kurt-darren-se-lugsakke-het-nie-ontplooi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14931","title":{"rendered":"Toyota met Kurt Darren se lugsakke het nie ontplooi"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die voorste lugsakke in die Toyota Fortuner waarin die sanger Kurt Darren en twee vriende in &#8216;n ongeluk oor die naweek betrokke was, het nie gedurende die botsing ontplooi nie, berig Beeld vandag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Slegs die lugsak in die linker- voorste deur, waar die sanger gesit het, het tydens die botsing ontplooi. Beeld publiseer &#8216;n foto van die wrak, wat toon dat die voorste twee lugsakke nie gewerk het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Darren se familie s\u00ea hulle vermoed dat dit die rede was waarom hy &#8216;n stamp teen die kop gekry het, wat moontlik sy optiese senuwee beskadig het, aangesien hy sedert die ongeluk aanmekaar dubbel sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Darren het agt ribbes in die ongeluk gebreek en sterk intussen in die Milparkhospitaal in Johannesburg aan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Woordvoerder vir Toyota, Leo Kok, s\u00ea dat sy maatskappy nog nooit &#8216;n voertuig gehad het waarvan die lugsakke nie ontplooi het toe dit nodig was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Vir die ontplooiing van &#8216;n lugsak tydens &#8216;n botsing, is daar verskeie vereistes. Die krag en die hoek van die slag van die voertuig sal bepaal watter lugsakke, indien enige, ontplooi. Sonder om die voertuig self te ontleed, is dit onmoontlik om te bepaal watter faktore &#8216;n rol gespeel het.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voorste lugsakke in die Toyota Fortuner waarin die sanger Kurt Darren en twee vriende in &#8216;n ongeluk oor die naweek betrokke was, het nie gedurende die botsing ontplooi nie, berig Beeld vandag. Slegs die lugsak in die linker- voorste deur, waar die sanger gesit het, het tydens die botsing ontplooi. Beeld publiseer &#8216;n foto &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14931\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Toyota met Kurt Darren se lugsakke het nie ontplooi&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[10684,10682,10683,10686,10685,7314],"class_list":["post-14931","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-botsing","tag-kurt-darren","tag-lugsakke","tag-milpark","tag-ribbes","tag-toyota"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14931","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14931"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14931\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14931"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14931"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14931"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}