{"id":14930,"date":"2013-07-10T06:57:59","date_gmt":"2013-07-10T06:57:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14930"},"modified":"2013-07-10T06:57:59","modified_gmt":"2013-07-10T06:57:59","slug":"da-vry-na-daggakop-xhosa-koning","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14930","title":{"rendered":"DA vry na daggakop Xhosa-koning"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Oos-Kaapse DA sal die abaThembu-koning Buyelekhaya Zwelibanzi Vrydag ontmoet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Demokratiese Alliansie se provinsiale leier Athol Trollip het aan die koerant The Star ges\u00ea hy is baie opgewonde oor die komende ontmoeting en is nie gepla deur die negatiewe publisiteit wat verband hou met die koning se daggagebruik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek wil nie die kar voor die perd span nie, maar ek is geskeduleer om hom te ontmoet op 12 Julie,&#8221; het Trollip ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die koerant sal Trollip en die koning grondwetlikheid, die DA se grondwet en sy waardes bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sal praat oor sy lidmaatskap en die rol wat hy kan speel in die toekoms van die DA.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede maand het koning Dalindyebo die ANC en president Jacob Zuma as &#8220;korrupte lieplappers&#8221; in Qunu in die Oos-Kaap beskryf, tydens &#8216;n gebeddiens vir voormalige president Nelson Mandela.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dalindyebo het glo ges\u00ea die ANC het die anti-apartheid-ikoon se nalatenskap verdraai en hulle is arrogant.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dalinyebo het ges\u00ea hy wil ophou dagga rook die dag as Zuma ophou om korrup te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook ges\u00ea hy sal by die DA aansluit as &#8216;n verjaarsdaggeskenk aan Mandela.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Oos-Kaapse DA sal die abaThembu-koning Buyelekhaya Zwelibanzi Vrydag ontmoet. Die Demokratiese Alliansie se provinsiale leier Athol Trollip het aan die koerant The Star ges\u00ea hy is baie opgewonde oor die komende ontmoeting en is nie gepla deur die negatiewe publisiteit wat verband hou met die koning se daggagebruik nie. &#8220;Ek wil nie die kar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14930\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA vry na daggakop Xhosa-koning&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14930","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14930","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14930"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14930\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14930"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14930"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14930"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}